# Die Sitruskwekersvereniging sê die Suid-Afrikaanse sitrusbedryf verwag om 171-miljoen-kartonne hierdie seisoen uit te voer, ‘n toename van 3,6 persent in vergelyking met verlede jaar. Uitvoerende hoof van die verenining, Boitshoko Ntshabele, sê die suurlemoen- en pomelo-uitvoere het goed begin. Ntshabele waarsku dat onsekerheid oor Amerikaanse tariewe ’n groot bedreiging vir die sektor bly, asook […]
# The Citrus Growers’ Association says the Southern African citrus industry expects to export 171-million cartons this season, up 3.6-percent from last year. The association’s CEO Boitshoko Ntshabele says lemon and grapefruit exports are off to a strong start. Ntshabele warns that US tariff uncertainty remains a major threat to the sector as well as […]
# Staatsaanklaer Zelda Swanepoel het die Joslin Smith-verhoor as die eerste van sy soort in Suid-Afrika beskryf. In haar slotbetoë het sy aan die Wes-Kaapse Hooggeregshof gesê dat Joslin se verdwyning die saak bemoeilik. Joslin se ma en twee ander staan tereg op aanklagte van mensehandel. Swanepoel beweer die kind is vir muthi verkoop, en […]
# State prosecutor Zelda Swanepoel has called the Joslin Smith trial the first of its kind in South Africa. In closing arguments, she told the Western Cape High Court that Joslin’s continued disappearance complicates the case. Joslin’s mother and two others face trafficking charges. Swanepoel alleges the child was sold for muthi, with no effort […]
# Die Motorbedryfspersoneelvereniging sê minister van Vervoer, Barbara Creecy, se streng maar regverdige benadering bring broodnodige dissipline na die paaie. Die vakbond het die 46-persent-daling in padsterftes, die laagste in drie jaar, en ’n 33-persent-afname in ongelukke oor die Paasnaweek verwelkom. Die vereniging se woordvoerder, Sonja Carstens, het Creecy se besliste optrede geprys, insluitend sigbare […]
# The Motor Industry Staff Association says Transport minister Barbara Creecy’s tough love approach is bringing much-needed discipline to the roads. The union welcomed the reported 46-percent drop in road deaths, the lowest in three-years, and a 33-percent decline in accidents over the Easter weekend. The association’s spokesperson, Sonja Carstens, commended Creecy’s decisive actions, including […]
# Minister van Finansies, Enoch Godongwana, sal vandag die tegniese stappe uiteensit wat die aanbieding van die 2025-begroting voorafgaan. Hy sal vergesel word deur adjunkministers David Masondo en Ashor Sarupen, saam met die direkteur-generaal van die Nasionale Tesourie, Duncan Pieterse. Die inligtingsessie sal die proses verduidelik wat tot die finalisering van die nasionale begroting lei. […]
# Finance minister Enoch Godongwana will today outline the technical steps ahead of the 2025 Budget tabling. He will be joined by deputy ministers David Masondo and Ashor Sarupen, along with National Treasury director-general Duncan Pieterse. The briefing aims to clarify the process leading to the finalisation of the national budget. The minister has agreed […]
# Die DA sê hy gaan die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, hof toe vat oor die nuut-ingestelde rasgebaseerde kwotas in die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming. Die party voer aan dit skend grondwetlike regte en gee Meth te veel onbeheerde mag. Die saak sal volgende week in die Hooggeregshof in Pretoria aangehoor word. […]