# The DA says it is taking Employment and Labour minister Nomakhosazana Meth to court over the newly introduced race-based quotas under the Employment Equity Amendment Act. The party argues this violates constitutional rights and gives Meth too much unchecked power. The matter is set to be heard in the High Court in Pretoria next […]
# Advokaat Fanie Harmse, wat Jacquen Appollis in die Joslin Smith-verhoor verdedig, hou vol sy kliënt het nooit betrokkenheid of gelduitruiling erken nie, in teenstelling met Laurentia Lombaard se getuienis. Staatsaanklaer Zelda Swanepoel het in haar slotargumente in die Wes-Kaapse Hooggeregshof beweer Joslin se ma, Kelly, het vir Appollis gesê sy het 20-duisend-rand van ‘n […]
# Defence advocate Fanie Harmse, representing Jacquen Appollis, in the Joslin Smith trial insists his client never confessed to involvement or to money being exchanged, contrary to witness Laurentia Lombaard’s testimony. In the closing arguments at the Western Cape High Court, state prosecutor Zelda Swanepoel claimed Joslin’s mother, Kelly, told Appollis she received 20-thousand-rand from […]
# Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe het bevestig dat ’n vyfde liggaam uit die Hennopsrivier herwin is. Dit volg op die herwinning van drie liggame wat vermoedelik vermiste polisielede van die Vrystaat is wat verlede Woensdag verdwyn het. ‘n Vierde liggaam is vandag gevind. Sy sê die identiteite bly onbekend, en ondersoeke is aan die gang om […]
# Police spokesperson Athlenda Mathe has confirmed a fifth body has been recovered from the Hennops River. This follows the retrieval of three bodies believed to be missing police officers from the Free State who went missing last Wednesday. A fourth body was found today. She says the identities remain unknown, and investigations are ongoing […]
# Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die Noord-Gautengse Hooggeregshof se afwysing van ’n interdik om vyf trustee-aanstellings by die Onafhanklike Ontwikkelingstrust te blokkeer, verwelkom. Die hof het die aansoekers se gedrag veroordeel en ’n bestraffende kostebevel gelewer. Macpherson sê die uitspraak is ’n oorwinning vir eerlike bestuur en bevestig pogings om […]
# Die Departement van Water en Sanitasie het bevestig dat tien sluise van die Vaaldam oop bly, met watervloei van een-duisend-700-en-sewentig-kubieke meter per sekonde, terwyl die Bloemhofdam vloei van drie-duisend-600-kubieke meter per sekonde handhaaf. Die Vaaldam is steeds 119-persent vol en Bloemhofdam is op 117-persent. Die departement sê ondanks die afname in invloei, voorsien die […]
# Algerië sê Israel se verbod op die Verenigde Nasies se agentskap vir Palestynse vlugtelinge, UNRWA, is ’n aanval op die hede en toekoms van die Palestynse volk. By die Internasionale Geregshof in Den Haag het Maya Sahli Fadel van Algerië gesê dié optrede skend internasionale reg en bevorder dubbele standaarde wat die beginsels van […]
# Public Works minister Dean Macpherson has welcomed the North Gauteng High Court’s dismissal of an interdict to block five trustee appointments to the Independent Development Trust. The court condemned the applicants’ conduct and issued a punitive costs order. Macpherson says the ruling is a win for clean governance and confirms efforts to reform the […]