# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se president, Lesetja Kganyago, waarsku dat stygende wêreldwye energie- en voedselpryse bykomende inflasionêre druk op Suid-Afrika kan plaas en dit moeilik maak om verbruikerspryse onder beheer te bring. Inflasie sal vanjaar na verwagting gemiddeld 4,4-persent wees. Die sentrale bank verwag in 2027 ʼn geleidelike daling tot binne sy teiken-koers voor dit […]
# Die vakverbond COSATU verwelkom die minister van Vervoer, Barbara Creecy, se ingryping om nog ʼn verhoging in die brandstofheffing te keer. Sy het ʼn voorstel van die Padongelukkefonds om die POF-heffing tot drie-rand per liter te verhoog, afgekeur en sê verbruikers is reeds onder groot druk. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê werkers en die ekonomie […]
# Die Suid-Afrikaanse regering sê hy is bekommerd oor die huidige toename in aanvalle in die Rooisee-streek, veral in en om die Straat van Bab el-Mandeb, en aanvalle op Saoedi-Arabië. Jemen se Houthi-rebelle het hommeltuig- en missielaanvalle oor die grens verskerp, insluitend ʼn aanval op die Koning Khaled Internasionale Lughawe in Riaad waarin 13 mense […]
# South African Reserve Bank Governor Lesetja Kganyago warns that rising global energy and food prices could create additional inflationary pressures in South Africa, making it more difficult to bring consumer prices under control. Inflation is expected to average 4.4-percent this year, with the central bank projecting a gradual decline into its target range in […]
# Union federation COSATU welcomes Transport minister Barbara Creecy’s bold intervention to stop yet another fuel levy hike. The minister has blocked a Road Accident Fund proposal to hike the RAF Levy to three rand per litre, saying consumers are under enough pressure. COSATU’s Matthew Parks says workers and the economy have been reeling from […]
# The South African government says it is concerned about the renewed escalation of attacks in the Red Sea region, particularly in and around the Bab el-Mandeb Strait, including attacks on Saudi Arabia. Yemen’s Iran-aligned Houthi rebels have intensified cross-border drone and missile strikes, including a high-casualty attack on King Khaled International Airport in Riyadh […]
# Die minister van Vervoer, Barbara Creecy, sê die regering is verbind tot die herstel van die land se spoornetwerk, die lok van privaat belegging en regshervorming om seker te maak dit duur voort ná die huidige administrasie. Die Nasionale Spoor-hoofplan identifiseer ʼn kern-spoornetwerk waarop die regering sy belegging sal fokus, terwyl privaat operateurs toegelaat […]
# Die MK-party het sy teleurstelling uitgespreek met die Konstitusionele Hof se uitspraak wat die ANC toelaat om nog name te plaas op sy kandidaatlys wat by die Verkiesingskommissie ingedien is. Die hof het die kommissie opdrag gegee om 181 raadslid-kandidate wat nie op ANC-lyste verskyn nie, by alle verkiesingsprosesse voor die verkiesing in te […]
# Die DA sê die Konstitusionele Hof se uitspraak in die saak oor die ANC-kandidaatslys wek ernstige kommer oor die presedent wat dit skep vir nakoming van die Verkiesingskommissie se spertye en vereistes. Die hoogste hof het die Kieshof se besluit dat 181 ANC-kandidate in ses munisipaliteite uitgesluit word van volgende maand se plaaslikeregeringsverkiesing, omgekeer. […]