# Bontebok Nasionale Park in die Wes-Kaap het weer vir die publiek oopgemaak nadat dit in Mei deur verwoestende vloede beskadig is. Die vloede het chalets, die piekniekterrein en die hooftoegangspad beskadig, met herstelwerk wat na verwagting sowat 12-miljoen-rand sal kos. Herstelwerk aan die oorblywende fasiliteite en roetes is steeds aan die gang. Die minister […]
# Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi, sê ‘n hersiene konsepbeleid oor kunsmatige intelligensie sal teen die einde van die boekjaar gefinaliseer word en later vir openbare kommentaar vrygestel word. Die beleid probeer om digitale innovering te bevorder terwyl etiese kwessies en KI-verwante risiko’s aangespreek word. Die eerste konsep is teruggetrek nadat […]
# Die Africa Finance Corporation het ‘n nuwe filiaal, AFC Captive Insurance Company, gestig om risikobestuur te versterk en infrastruktuurfinansiering regoor Afrika te ondersteun. Die maatskappy, wat in Bermuda gebaseer is, word ten volle deur AFC besit en het nagenoeg 484-miljoen-rand in aandelekapitaal. Dit sal aanvanklik versekeringsdekking vir AFC-lenings bied, wat die groep sal help […]
# Die Departement van Gesondheid sê medisynevoorrade in die openbare gesondheidsektor bly bestendig, ondanks kommer oor tekorte en veranderings in die voorkoms of verpakking. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê pasiënte kan medisyne van verskeie goedgekeurde vervaardigers ontvang, maar die produkte bevat dieselfde aktiewe bestanddele en bied dieselfde voordele. Mohale voeg by tydelike tekorte […]
# Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, afgetrede regter Mbuyiseli Madlanga, het beslis die geskorste adjunkhoof van Misdaadintelligensie, generaal-majoor Feroz Khan, se mediese toestand moet bekend gemaak word. Die kommissie het teruggedateerde mediese verslae ondersoek wat ingedien is om Khan se afwesigheid vandag by die kommissie te verduidelik. Madlanga sê ‘n uitspraak soortgelyk aan dié rakende […]
# Die Parlement se ampsklagkomitee het sy benoeming van advokaat Thandazani Madonsela as getuienisleier herroep. Die komitee is gereed om president Cyril Ramaphosa te ondersoek oor die Phala Phala-saga. Die ANC en die Patriotiese Alliansie se verteenwoordigers het aangevoer daar bestaan ‘n persepsie dat Madonsela bevooroordeeld was, soos Ramaphosa vroeër gesê het, terwyl ander partye […]
# Meer as 1,5-miljoen huisbrake is in die 2025/2026-boekjaar aangeteken, met meer as een-miljoen huishoudings wat geraak is. Die opname toon diefstal van persoonlike besittings was die algemeenste misdaad en het sowat 1,2-miljoen mense geraak met rooftogte op straat die tweede algemeenste. Risenga Maluleke van Statistiek Suid-Afrika sê die verslag toon slegs 38-persent van mense […]
# Madlanga Commission chairperson, retired Justice Mbuyiseli Madlanga, has ruled that suspended Crime Intelligence deputy head Major-General Feroz Khan’s medical condition must be disclosed. The commission was examining backdated medical reports submitted to explain Khan’s absence from the inquiry today. Madlanga says a ruling similar to that involving North West businessman Sulliman Carrim will apply. […]
# The Department of Health says medicine supplies in the public health sector remain stable, despite concerns about shortages and changes in the appearance or packaging of medicines. The department’s Foster Mohale says patients may receive medicines from different approved manufacturers, but these products contain the same active ingredients and provide the same therapeutic benefits. […]