# The Free Market Foundation says that, instead of making it easier for businesses to hire and unemployed people to find work, government continues to introduce legislation that increases the cost and complexity of employment. South Africa’s official unemployment rate rose to 33.7-percent in the third quarter of this year. The foundation says it has […]
# The EFF says this is the time for left-wing organisations to rally together and save this country from Apartheid 2.0. The party met with the MK Party for coalition talks yesterday. There are 138 hung municipal councils, where no party achieved an outright majority. The EFF says they are committed to putting the people […]
# Die Parlementêre portefeuljekomitee oor Onderwys waarsku daar moet nog baie gedoen word om die BELA-wetgewing te implementeer terwyl ouers voorberei vir die 2027-skooljaar. Die Wet maak Graad R verpligtend en verander toelatings- en taalbeleide. Die Departement van Onderwys sê 11-duisend-715 toelatingsbeleidhersienings en 11-duisend-657 taalbeleidhersienings van skole is uitstaande. Die voorsitter van die komitee, Joy […]
# Die Kaapstad Vervaardigingsberaad ondersoek beleggingsgeleenthede en strategieë om die Wes-Kaap se industriële sektor te laat groei. Vervaardiging dra nagenoeg 15-persent by tot die provinsie se bruto toegevoegde waarde en bly ‘n belangrike bron van werksgeleenthede. Die Wes-Kaap is verantwoordelik vir ongeveer 70-persent van Suid-Afrika se vervaardiging van hernubare energiekomponente. Sleutelgroeigebiede sluit in landbouverwerking, gevorderde […]
# Women For Change het aangekondig die landwye vrouestaking is op 21 November terug om die regering te vra vir dringende optrede teen geslagsgeweld en vrouemoord, ‘n jaar nadat dit tot ‘n nasionale ramp verklaar is. Die organisasie sê, ten spyte van die verklaring, het Suid-Afrika steeds nie ‘n volledig befondsde implementeringsplan met duidelike teikens […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het Leshabe Rampedi as administrateur van die Gemeenskapskemas-ombudsdiens aangestel. Dit volg op die ontbinding van die raad op 6 November na ‘n tydperk van leierskapsonbestendigheid, Die raad is ontbind weens interne konflik, wanfunksionering en ernstige bewerings van wanbestuur. Hy reguleer en besleg geskille binne deeltitelkomplekse, huiseienaarsverenigings en […]
# ‘n Navorser aan die Universiteit van Kaapstad, Kemgang Ghomsi Franck Eitel, sê aardverwarming van meer as 1,5 grade Celsius kan lei tot stygende seevlakke vir honderde jare. Eitel het tot ‘n belangrike internasionale verslag oor die uitwerking van klimaatsverandering op poolysplate bygedra. Die verslag waarsku smeltende ys in Groenland en Antarktika kan veroorsaak dat […]
# Die tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala sê hy vertrou nie meer die beweerde politieke bemiddelaar Brown Mogotsi nie. Hy beweer Mogotsi het die naam van die minister van Polisie, Senzo Mchunu, gebruik om geld van hom te vra. Tydens sy getuienis voor die Madlanga-kommissie het Matlala gesê hy het aanvanklik vir Mogotsi vertrou wat aangebied […]
# AfriForum sê gemeenskappe behoort meer verantwoordelikheid vir hul eie behoeftes, insluitend veiligheid, onderwys en basiese dienste, te aanvaar, te midde van voortgesette pogings om die Grondwet te wysig. Die organisasie voer aan die Grondwet maak wel voorsiening vir bevoegdhede op provinsiale en munisipale vlak, maar te veel politieke en finansiële gesag is steeds gesentraliseer, […]