# Die Sentrum vir Ontwikkeling en Onderneming sê die toepassing van die beplande 100-miljard-rand Transformasiefonds sal bestaande pogings tot ekonomiese insluiting skaad. Die doel van die fonds is om deelname van ondernemings in swart besit en gemarginaliseerde groepe te bevorder. Die sentrum het ‘n voorlegging aan die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging oor die […]
# The Centre for Development and Enterprise says the implementation of the proposed 100-billion-rand Transformation Fund will undermine existing efforts to promote economic inclusion. The goal of the fund is to promote the participation of black-owned enterprises and marginalised groups. The CDE has made a submission to the Department of Trade, Industry and Competition on […]
# ʼn Groep toegewyde stappers wat die Paralimpiese atleet Mpumelelo Mhlongo insluit, het onlangs 500 kilometer deur die Kaapse berge gestap om 50-duisend-rand in te samel vir STEPS, ʼn liefdadigheidsorganisasie wat kinders met kreupelvoete ondersteun. Hul pogings sal 20 kinders se behandeling dek en hulle help om met vertroue te stap. Mhlongo, ʼn atleet wat […]
# Build One South Africa gaan die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, vra om ‘n skriftelike antwoord van president Cyril Ramaphosa te eis nadat hy nagelaat het om ‘n mondelinge parlementêre vraag van sy leier, Mmusi Maimane, te beantwoord. Hy wou weet of die verslappping van swart ekonomiese bemagtiging-regulasies wat die deur vir […]
# Die Tshwane Universiteit van Tegnologie in samewerking met die Universiteit van Pretoria en die Universiteit van Suid-Afrika het ʼn navorsingprojek bekendgestel. Dit is om die lewensvatbaarheid en volhoubaarheid van Suid-Afrikaanse belastingklinieke te bepaal waar belastingbetalers gratis belastingonderrig en -ondersteuning kan kry. TUT sê die gemeenskapsgebaseerde sentrums by universiteite sal toeganklike adviesdienste verskaf en studente […]
# Build One South Africa says it will write to National Assembly Speaker, Thoko Didiza, to demand a written response from president Cyril Ramaphosa, following his failure to answer an oral question posed by leader, Mmusi Maimane, in Parliament. The question centred around whether the relaxation of B-BBEE regulations that opens the door for Starlink […]
# Die Vryheidsfront Plus sê die saak wat daarop gemik was om as bewys te dien van ʼn diepgewortelde kultuur van rassisme by die Universiteit Stellenbosch, het geëindig met die beskuldigde wat onskuldig bevind is. Die oudstudent Theuns du Toit, wat in 2022 aangekla is nadat hy op die besittings van ʼn medestudent geürineer het, […]
# A group of dedicated hikers, including Paralympian Mpumelelo Mhlongo, recently completed a 500-kilometre trek through the Cape mountains to raise 50-thousand-rand for STEPS, a charity supporting children born with clubfoot. Their efforts will fund treatment for 20 children, helping them to walk confidently. Mhlongo, a chemical engineering PhD candidate and athlete, joined the cause […]
# Die Suid-Afrikaans Vakbondfederasie se hoofsekretaris, Zwelinzima Vavi, sê die G20 Presidensie moet veg vir die belange van die Suidelike Halfrond. Suid-Afrika se presidensie, wat op 30 November eindig, is onder die drie afdelings verdeel, naamlik Solidariteit, Gelykheid en Volhoubaarheid. Vavi sê Suid-Afrika moet as deel van die G20 presidensie ook momentum agter die Verenigde […]