# Die ANC-president Cyril Ramaphosa sê die party het geluister na die bekommernisse en uitdagings wat Suid-Afrikaners tydens sy verkiesingsveldtog geopper het. Hy het gister die hooftoespraak gelewer tydens die party se finale Siyanqoba-saamtrek voor die verkiesing, by die Sisa Dukashe-stadion in Mdantsane in die Oos-Kaap. Ramaphosa sê die ANC het kennis geneem van oproepe […]
# IFP leader Velenkosini Hlabisa has called on South Africans to exercise their right to vote, promising ethical leadership and sound governance in municipalities. He closed the party’s election campaign at the Prince Mangosuthu Buthelezi Stadium in Ulundi, northern KwaZulu-Natal yesterday. Special voting begins today, with Wednesday as the main election day. Hlabisa said IFP-led […]
# MK Party president Jacob Zuma has urged supporters to secure victory in the local government elections, reiterating that the party is ready to take over South Africa. He returned to the campaign trail yesterday after a health scare and addressed the party’s final election rally at Princess Magogo Stadium in KwaMashu, eThekwini. Zuma dismissed […]
# ANC president Cyril Ramaphosa says the party has listened to concerns and challenges raised by South Africans during its election campaign. He delivered the keynote address at the party’s final Siyanqoba Rally ahead of the elections at Sisa Dukashe Stadium in Mdantsane in the Eastern Cape on Sunday. Ramaphosa said the ANC has heard […]
# Die Gautengse Wetgewer se portefeuljekomitee oor Gemeenskapsveiligheid versoek alle politieke partye, hul ondersteuners en lede van die publiek om vrede, verdraagsaamheid en respek vir demokratiese beginsels voorop te stel tydens hierdie week se plaaslikeregeringsverkiesing. Die voorsitter, Bandile Masuku, sê die polisie moet meer sigbaar wees by hoërisiko-stemstasies sowel as in gebiede waar spanning kan […]
# The Electoral Commission has reiterated its readiness for the local government elections, as more than 2.6 million voters are set to cast special ballots today and tomorrow. A total of 80-percent of approved home visits are for voters older than 60, while women account for 74-percent of approved special votes. IEC CEO Sy Mamabolo […]
# Die minister van Elektrisiteit en Energie, Kgosientsho Ramokgopa, sê die koste vir die ontbondeling van Eskom se transmissiebates kan wissel tussen 80-miljard-rand en 130-miljard-rand. Die eerste-fase-verslag van die Eskom-herstruktureringstaakspan skets die breë benadering vir die stigting van ‘n onafhanklike transmissiestelsel-operateur. Die tweede fase van die taakspan se werk is reeds aan die gang en […]
# Die Verkiesingskommissie herbevestig hy is gereed vir die plaaslikeregeringsverkiesing, met meer as 2,6-miljoen kiesers wat vandag en môre hul spesiale stemme sal gebruik. Altesaam 80-persent van die goedgekeurde huisbesoeke is vir kiesers ouer as 60, terwyl vroue verantwoordelik is vir 74-persent van die goedgekeurde spesiale stemme. Die OVK se uitvoerende hoof, Sy Mamabolo, sê […]
# Suid-Afrikaanse motoriste kan Woensdag verligting by die pompe verwag. Volgens die jongste beskikbare vooruitskattings kan die prys van petrol met sowat 23-sent per liter daal en diesel met tot een-rand-70-sent per liter. Die verwagte dalings volg nadat die regering besluit het om die algemene brandstofheffing tydelik te verlaag as deel van die maatreëls wat […]