# Activists and Citizens Forum says the power to bring change to municipalities lies in the hands of voters, who will have an opportunity to remove councillors accused of corruption and poor service delivery through the ballot box. It maintains corruption has contributed to the collapse of municipalities, leaving many communities without reliable basic services. […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, vra Suid-Afrikaners om demokrasie te beskerm en by te dra tot ʼn vreedsame, vrye, regverdige en voorval-vrye munisipale verkiesing. Spesiale stemme word vandag en môre uitgebring terwyl die meerderheid kiesers na verwagting Woensdag hul kruisies sal trek. Die departement se woordvoerder, Pearl Maseko-Binqose, sê […]
# President Cyril Ramaphosa vra Suid-Afrikaners om seker te maak die munisipale verkiesing word nie deur geweld of intimidasie ontwrig nie. Spesiale stemme word vandag en môre uitgebring voor Woensdag se hoofverkiesingsdag. Ramaphosa verseker die publiek in sy weeklikse nuusbrief dat die Suid-Afrikaanse Polisiediens aktief besig is met risiko-bepalings, bedryfsbeplanning en nabootsing-oefeninge. Hy moedig alle […]
# Union federation COSATU has paid tribute to anti-apartheid activist, gay rights pioneer and feminist, Sheila Barsel, who passed away at the age of 82. She was a long-serving member of the SACP Central Committee, former member of the Politburo and former Secretary General of the National Union of South African Students, amongst other things. […]
# President Cyril Ramaphosa has called on South Africans to ensure the local government elections are not disrupted by acts of violence or intimidation. Special voting is underway today and tomorrow, ahead of the main election day on Wednesday. In his weekly newsletter, Ramaphosa reassured the public the South African Police Service has been actively […]
# Minister of Cooperative Governance and Traditional Affairs Velenkosini Hlabisa has called on South Africans to protect democracy and contribute to peaceful, free, fair and incident-free local government elections. Special voting is taking place today and tomorrow, with the majority of citizens expected to cast their ballots on Wednesday. The department’s spokesperson, Pearl Maseko-Binqose, says voting […]
# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê 139 verkiesing-verwante dossiere is nasionaal geregistreer sedert die begin van die plaaslikeregeringsverkiesing-proses. Hiervan is 21 tydens die eerste kieserregistrasie-naweek in Junie aangemeld, 13 tydens die tweede registrasienaweek in Augustus, en 105 buite registrasienaweke. NATJOINTS se voorsitter, Tebello Mosikili, sê 48 verdagtes is gearresteer, 69 sake word steeds […]
# Die Regeringskommunikasie- en Inligtingstelsels het die aanstelling van Milingoni Fhulufhelo Lloyd Nedohe as sy nuwe Direkteur-Generaal verwelkom. Sy aanstelling volg na goedkeuring deur die Kabinet. Die departement is ‘n belangrike brug tussen die regering en die media, en ook die publiek. Die adjunk-regeringswoordvoerder William Baloyi sê Nedohe se leierskap is belangrik met die kommunikasie-omgewing […]
# Die Vryheidsfront Plus gaan ʼn amptelike klagte by die Menseregtekommissie en die parlementêre Etiekkomitee indien teen die MK-lid Andile Mngxitama oor sy opmerkings oor plaasaanvalle. Hy het op sosiale media gesê die boer van Noordwes, Donovan Marx, wat verlede week wreed aangerand is, is ʼn gronddief en sy ore is afgesny as simbool dat […]