# Die Vryheidsfront Plus sê na 31 jaar is daar nog geen einde in sig vir swart ekonomiese bemagtiging, wat dié party teenstaan, nie. Corné Mulder van die party sê die ANC se beleid wat op ras berus, is die oorsaak van ‘n werkloosheidsyfer van 32-persent. Hy sê selfs na dekades onder ANC regering, is […]
# The Freedom Front Plus says the case which was meant to serve as evidence of a deeply entrenched culture of racism at Stellenbosch University, has ended in the accused being found not guilty. Former student Theuns du Toit, who was charged after urinating on the belongings of a fellow student in 2022, has been […]
# Die DA sê hy ondersteun die Spesiale Ondersoekeenheid se planne om die Spesiale Tribunaal te vra om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se omstrede hoofkantoor-huurkontrak tersyde te stel. Die vyfjaar-kontrak om 140 parkeerplekke vir personeel in Kaapstad te huur, is deur die vorige NSFAS-hoof, Andile Nongogo, onderteken en verstryk in 2027. Desiree van […]
# Die Universiteit Stellenbosch-oudstudent, Theuns du Toit, wat aangekla is nadat hy in 2022 op ʼn medestudent se besittings geürineer het, oorweeg ʼn siviele eis teen die universiteit. Die Stellenbosch-landdroshof het hom onskuldig bevind aan crimen injuria en kwaadwillige saakbeskadiging. Du Toit is geskors nadat hy na ʼn tugverhoor skuldig bevind is aan oortreding van […]
# AfriForum het die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, se opmerkings dat kleiner, mislukte munisipaliteite met groter munisipaliteite moet saamsmelt, gekritiseer. Dit volg nadat die minister ʼn omvattende hersiening van die 1998 Witskrif oor Plaaslike Regering bekendgestel het. Dit sal munisipaliteite se befondsingsmodel ondersoek en kan lei tot die sluiting van […]
# South African Federation of Trade Unions’ general secretary, Zwelinzima Vavi, says the country’s G20 Presidency must champion the interests of the global South. South Africa’s presidency, which ends on the 30th of November, is under three themes: Solidarity, Equality, and Sustainability. Vavi says as part of the G20 presidency, South Africa should also rebuild […]
# The DA says it supports the Special Investigating Unit’s plans to apply to the Special Tribunal to have the National Student Financial Aid Scheme’s controversial head office lease set aside. The 18.6-million-rand five-year lease for the rental of 140 parking bays for staff in Cape Town was signed by the previous NSFAS CEO, Andile […]
# The Freedom Front Plus says after 31 years, there is still no end in sight to black economic empowerment, which it opposes. The party’s, Corne Mulder, says the ANC’s race-based policy has resulted in an unemployment rate of 32-percent. He says that after decades under ANC rule, it is evident that BEE only paves […]
# Eskom se hoof, Dan Marokane, sê hulle doelwit is steeds om die kragverskaffer se afhanklikheid van regeringsondersteuning te verminder deur die maatskappy na finansiële volhoubaarheid te lei. Die staatsinstelling is in die laaste jaar van ʼn driejaar-skuldverligtingsprogram waartydens die regering hom met ʼn skuldverligtingspakket van 254-miljard-rand ondersteun het. Marokane sê hulle is vasbeslote om […]