# The Madlanga Commission has heard an explosive 2018 audio recording capturing a heated exchange between Crime Intelligence head Major General Feroz Khan and Brigadier Leonora Phetle following a workplace dispute. The argument escalated into an assault when Khan reprimanded Phetle for not addressing him by his official rank:
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê meer as een-miljoen Suid-Afrikaners het sedert 1990 geëmigreer, met meer as 107-duisend wat die afgelope ses jaar die land verlaat het. Die organisasie het ‘n diaspora-opname van stapel gestuur om beter te verstaan waarom mense vertrek en of hulle sal oorweeg om terug te keer. Makone Maja van die […]
# The Institute of Race Relations says more than one-million South Africans have emigrated since 1990, with over 107-thousand leaving in the past six years. The organisation has launched a diaspora survey to better understand why people are leaving and whether they would consider returning. The institute’s Makone Maja says the findings will help identify […]
# Die MK Vroueliga het sy steun toegesê aan die voormalige Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane en veroordeel die Regspraktykraad se besluit om haar van die rol te skrap. Hulle beweer die aansoek in die Hooggeregshof in Pretoria is polities gemotiveerd en maak deel uit van ‘n veldtog om onafhanklike swart vroue in leierskap te teiken. […]
# The MK Women’s League has voiced its support for former Public Protector Busisiwe Mkhwebane, condemning the Legal Practice Council’s move to have her struck from the roll of advocates. It claims the application in the High Court in Pretoria is politically motivated and forms part of a campaign to target independent Black women in […]
# Statistiek Suid-Afrika sê vervaardigingproduksie het met 4,3-persent in Mei gedaal in vergelyking met dieselfde maand verlede jaar, hoofsaaklik as gevolg van dalings in die voedsel en drank-, metaal- en hout- en papierbedrywe. Produksie het egter met 1,1-persent verbeter in vergelyking met April. Nicolai Claassen van Statistiek SA sê verkope vir die drie maande tot […]
# Statistics South Africa says manufacturing production fell by 4.3-percent in May compared with the same month last year, mainly due to declines in the food and beverages, metals, and wood and paper industries. However, production increased by 1.1-percent compared with April. Stats SA’s Nicolai Claassen says sales for the three months to May were […]
# Retired SAPS Colonel Kobus Roelofse has told the Madlanga Commission that IDAC head Andrea Johnson allegedly disclosed details of a protected disclosure made against her. Johnson allegedly asked former journalist Barry Bateman to obtain documents linked to an assault complaint against suspended Major General Feroz Khan by Crime Intelligence officer Leonora Phetle. He testified […]
# Die afgetrede SAPD-kolonel Kobus Roelofse het aan die Madlanga-kommissie gesê IDAC-hoof Andrea Johnson het na bewering besonderhede bekend gemaak van ‘n beskermde openbaarmaking teen haar. Johnson het na bewering, die voormalige joernalis Barry Bateman gevra om dokumente te bekom wat verband hou met ‘n aanrandingsklag teen geskorste generaal-majoor Feroz Khan deur Misdaadintelligensie-beampte Leonora Phetle. […]