# Solidariteit sê dit is tyd dat die regering ’n sperdatum stel vir die uitfasering van rasgebaseerde wette soos Swart Ekonomiese Bemagtiging. Die vakbond vra vir dringende gesprekke om rasgebaseerde beleid te vervang met strategieë wat werkskepping en ekonomiese groei bevorder. Connie Mulder van Solidariteit sê die meeste Suid-Afrikaners, oor alle rassegroepe heen, ondersteun nie […]
# Trade union Solidarity says it’s time for the government to set a deadline for phasing out racial laws like Black Economic Empowerment. The union is now calling for urgent talks to replace race-based policies with strategies that boost jobs and economic growth. Solidarity’s Connie Mulder says most citizens across all racial groups no longer […]
# Die DA sê hy het suksesvol gesorg vir ‘n hersiening van die swart ekonomiese bemagtigingsraamwerk. Verslae wat deur die Parlement se portefeuljekomitee oor Handel, Nywerheid en Mededinging aangeneem is, beklemtoon kommer oor kaping deur die elite en die beperkte uitwerking van SEB op werkskepping. Toby Chance van die DA vra ’n onafhanklike hersiening en […]
# The South African Reserve Bank’s Prudential Authority has fined Absa Bank ten-million-rand for failing to comply with sections of the Financial Intelligence Centre Act. An inspection in 2022 found that Absa did not properly check some high-risk clients, including politically exposed individuals. The bank also failed to deal with thousands of alerts about unusual […]
# The DA says it has successfully pushed for a review of the Broad-Based Black Economic Empowerment framework. Reports adopted by the Portfolio Committee on Trade, Industry, and Competition highlight concerns over elite capture and limited impact on job creation. The DA’s Toby Chance calls for an independent review, emphasising the need for a fresh approach […]
# Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Omsigtigheids-owerheid het Absa met tien-miljoen-rand beboet omdat hy nie voldoen aan artikels van die Wet op die Finansiële Intelligensie-sentrum nie. ‘n Ondersoek het in 2022 bevind Absa het sommige hoë risiko-kliënte nie behoorlik nagegaan nie, insluitend mense met politieke bande. Die bank het ook nagelaat om duisende waarskuwings oor ongewone […]
# ‘n Vlak 4-weerwaarskuwing bly van krag in KwaZulu-Natal, waar swaar reën ernstige ontwrigting veroorsaak. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku oor voortgesette nat weer en moontlike oorstromings. In eThekwini het twee huise in uMlazi ingetuimel weens modderstortings. Een mens is dood en vyf beseer. Senzelwe Mzila van die Departement Samewerkende Regering en Tradisionele Sake het inwoners […]
# Die minister van Menslike Nedersettings, Thembi Simelane, het kommer uitgespreek oor die volgehoue gebrek aan verandering in Suid-Afrika se eiendomsagentskap-sektor. Sy het teenoor SABC News die regering se verbintenis beklemtoon om eerstekeer-huiskopers te ondersteun wat nie kwalifiseer vir ten volle gesubsidieerde GOP-huise en ook nie aan die kriteria vir tradisionele huislenings voldoen nie. Simelane […]
# A Level 4 weather warning remains in effect across KwaZulu-Natal, with heavy rain causing major disruptions. The South African Weather Service has warned of continued rainfall and possible localised flooding. In eThekwini, two houses in uMlazi collapsed due to mudslides, leaving five people injured and one person dead. Department of Cooperative Governance and Traditional […]