# Die deskundige getuie Lisa Vetten sê mag is ingewikkeld en verskuif dinamies binne verhoudings, insluitend in die werksomgewing. Sy getuig voor die regterlike gedragstribunaal in verband met bewerings van seksuele teistering teen die Oos-Kaapse regterpresident, Selby Mbenenge. Vetten beklemtoon hoe mag, selfs binne ’n enkele gesprek, tussen individue kan verskuif. Sy verduidelik dat haar […]
# Expert witness Lisa Vetten says power is complex and shifts dynamically within relationships, including workplace settings. Testifying at the Judicial Conduct Tribunal into sexual harassment claims against Eastern Cape Judge President Selby Mbenenge, Vetten highlighted how power can move between individuals, even within a single conversation. She clarified her comments on appropriate conduct were […]
# Capitec se uittredende uitvoerende hoof, Gerrie Fourie, skryf die bank se sukses toe aan eenvoud, bekostigbaarheid en ‘n bestendige fokus op kliënte se behoeftes. Hy het tydens ‘n onderhoud met SABC News besin oor elf jaar van leierskap, waartydens die bank van vyf- tot meer as 20-miljoen-kliënte gegroei het. Fourie, wat op 18 Julie […]
# Outgoing Capitec CEO Gerrie Fourie has credited the success of the bank to simplicity, affordability and consistent focus on client needs. Speaking to SABC News, Fourie reflected on eleven years of leadership, during which the bank grew from five to over 20-million clients. Fourie, who retires on 18 July says despite digital growth, physical […]
# Die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, sê die sektor is onder finansiële druk nadat Amerikaanse befondsing aan 13 universiteite skielik afgesny is. Sy het in haar begrotingstoespraak in die Nasionale Raad van Provinsies gesê die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente sal vanjaar meer as 800-duisend studente ondersteun met ‘n begroting van […]
# Higher Education and Training minister Nobuhle Nkabane says the sector is under financial pressure after US funding to 13 universities was suddenly cut. Delivering the budget vote speech in the National Council of Provinces, Nkabane said the National Student Financial Aid Scheme will support over 800-thousand students this year with a budget of 49-billion-rand, […]
# Suid-Afrika het meer tyd gevra om ‘n handelsooreenkoms met Amerika te onderhandel voor tariefverhogings van 31-persent volgende Woensdag van krag word. President Donald Trump se administrasie het die verhoging vir 90-dae uitgestel. Dit bedreig sleutel-uitvoere soos voertuie, staal en sitrus. Die minister van Handel en Nywerheid, Parks Tau, sê in ‘n verklaring Suid-Afrika probeer […]
# Die Afrika Ontwikkelingsbank het ‘n lening van 8,26-miljard-rand aan Suid-Afrika se Infrastruktuur-bestuur en Groen-groeiprogram toegestaan. Dit dui die tweede fase aan van steun vir die land se Billike Energie-oordrag nadat ‘n program van 5,2-miljard-rand in 2023 bekendgestel is. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die program sal energie-sekerheid en vervoer doeltreffendheid versterk. Die […]
# Nedbank vra kliënte om hul bankinligting te beskerm aangesien misdadigers toenemend gebruik maak van gevorderde tegnieke om bedrog te pleeg. Die bank sê kaartbesonderhede en aanlyn bankbesonderhede is hoofsaaklik die teikens. Bedrog is aan die toeneem waar swendelaars hulle as amptenare van die Inkomstediens of die polisie voordoen. Kliënte word gewaarsku om nie gebruikersname, […]