# United Africans Transformation sê die regering van nasionale eenheid bevoordeel buitelandse miljardêrs ten koste van Suid-Afrika se ekonomiese geregtigheid. Hulle verwelkom die Parlement se verwerping van ‘n konsepbeleid wat Elon Musk se Starlink sou toelaat om swart ekonomiese bemagtigingswette te omseil. Aubrey Maake van die party het belowe hy sal enige poging weerstaan om […]
# United Africans Transformation says the government of national unity is favouring foreign billionaires at the expense of South Africa’s economic justice. They welcome Parliament’s rejection of a draft policy that would have allowed Elon Musk’s Starlink to bypass Black Economic Empowerment laws. The party’s Aubrey Maake has vowed to resist any attempt to dilute […]
# Valterra Platinum, voorheen Anglo American Platinum, het gister sy debuut op die Johannesburgse Effektebeurs gemaak, voor sy amptelike ontbinding van Anglo American aan die einde van Mei. In ‘n onderhoud met SABC News sê die finansiële hoof van Valterra, Sayurie Naidoo, die skuif is ‘n belangrike stap in die maatskappy se oorgang. Sy het […]
# Valterra Platinum, formerly Anglo American Platinum, made its debut on the Johannesburg Stock Exchange yesterday, ahead of its official demerger from Anglo American end of May. Speaking to the SABC News, Valterra chief financial officer Sayurie Naidoo says the move marks a significant step in the company’s transition. She emphasised Valterra’s commitment to growth, […]
# Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede het die voortdurende moord op vroue veroordeel en geslagsgeweld en vrouemoord ‘n nasionale krisis genoem. Minister Chikunga sê die onlangse moord op Olorato Mongale is ‘n pynlike herinnering dat vroue, meisies en mense met gestremdhede steeds onveilig is, dikwels aan die hand van diegene naaste […]
# Die Union Against Hunger het Suid-Afrika se toenemende hongerkrisis toegeskryf aan ‘n gebrek aan regeringsoptrede en beleidsmislukkings. ‘n Lid van die organisasie se beheerkomitee, Busiso Moyo, het in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika aangevoer dat miljoene mense daagliks honger ervaar, met kinders wat wanproporsioneel geraak word. Moyo het die staat se gebrek aan leierskap […]
# Die Personeelvereniging van die Motorbedryf sê die aantal dokters in Suid-Afrika is gevaarlik min, met slegs 0,3 dokters vir elke een-duisend mense, wat ver minder as die internasionale standaard is. Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, het tydens ‘n webinaar oor die bestuur van Nasionale Gesondheidsversekering, vakbonde aangespoor om die NGV te ondersteun en […]
# The Union Against Hunger has attributed South Africa’s escalating hunger crisis to governmental inaction and policy failures. Speaking to Newzroom Afrika, the union’s member of the steering committee, Busiso Moyo, highlighted that millions face daily hunger, with children being disproportionately affected. Moyo criticised the state’s lack of leadership in addressing food insecurity. He called […]
# Action Society het oorlog verklaar teen misdaad met ‘n kragtige nuwe voorstel om wetstoepassing te hersien. Die organisasie het die Wetsontwerp op Polisie vir die Mense ingedien, ‘n grondwetlike wysiging wat munisipaliteite volle wetstoepassingsmagte sal gee. Die organisasie versoek die publiek om hierdie plan te ondersteun soos dit na die Parlement gestuur word vir […]