# Die Lughawemaatskappy Suid-Afrika sê hy verwag dat O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng vandag weer ten volle in werking sal wees. Dit volg na gister se ontwrigting wat vertragings veroorsaak het. Die meeste binnelandse vlugbedrywighede het gestabiliseer en bykomende personeel is aangewys om internasionale passasiers te hanteer. Reisigers word steeds aangemoedig om vroeg te […]
# Airports Company South Africa says it expects O.R. Tambo International Airport in Gauteng to return to full operational capacity by today. This follows yesterday’s disruptions that caused travel delays. Domestic operations have mostly stabilised, and extra staff have been deployed to assist international passengers. Travellers are still advised to arrive early to allow enough […]
# Die DA sê die onlangse massaskietery in die Kanana-informele nedersetting in Gugulethu ontbloot ‘n ernstige gebrek aan hulpbronne in die Wes-Kaapse Polisiediens. Sewe mense is oor die naweek dood, met drie ander wat die aanval vrygepring het. Die party voer aan die Gugulethu-polisiestasie bedien bykans 100-duisend inwoners met slegs 179 beamptes, heelwat minder as […]
# The DA says the recent mass shooting in Gugulethu’s Kanana informal settlement exposes the serious under-resourcing of the Western Cape Police Service. Seven people were killed over the weekend, with three others escaping the attack. The party argues Gugulethu police station serves nearly 100-thousand residents with only 179 officers, well below the recommended ratio. […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile sê die regering van nasionale eenheid sal voortgaan om alle nasionale begrotings te ondersteun. Gedurende ‘n toespraak in die Vrystaat het hy die DA se dreigemente afgemaak en gesê begrotings dien die mense en nie individuele ministers nie. Mashatile het beklemtoon die ANC sal vir elke begroting stem om dienslewering te […]
# Deputy president Paul Mashatile says the Government of National Unity will continue and support all national budgets. Speaking in the Free State, Mashatile dismissed DA threats, saying budgets serve the people not individual ministers. Mashatile stressed that the ANC will vote for every budget to ensure service delivery and grow the economy. He added […]
# Die Polisiediens het meer as 67-duisend aansoeke ontvang vir sy basiese opleidingsprogram. Die hoë volume het vertragings veroorsaak op die werwings-webblad en tegniese spanne werk om die stelsel bestendig te kry. Polisiewoordvoerder Amanda van Wyk het aansoekers herinner die sluitingsdatum is 18 Julie:
# The South African Police Service has received more than 67-thousand applications for its basic police learning development programme. The high volume of traffic has caused delays on the SAPS recruitment website, and technology teams are working to stabilise the system. Police spokesperson Amanda Van Wyk reminded applicants that the closing date is 18 July: […]
# Die deskundige getuie Lisa Vetten sê mag is ingewikkeld en verskuif dinamies binne verhoudings, insluitend in die werksomgewing. Sy getuig voor die regterlike gedragstribunaal in verband met bewerings van seksuele teistering teen die Oos-Kaapse regterpresident, Selby Mbenenge. Vetten beklemtoon hoe mag, selfs binne ’n enkele gesprek, tussen individue kan verskuif. Sy verduidelik dat haar […]