# The Department of Trade, Industry and Competition says recent developments in global trade, which include tariff hikes, have underscored the urgent need for South Africa to diversify its markets. The US imposed 30-percent reciprocal tariffs on South African exports in August. The department’s deputy minister, Zuko Godlimpi, says increasing trade with Africa, utilising international trade […]
# Die ANC-sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal nie enige bespiegeling oor die dood van die Suid-Afrikaanse ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa, duld nie. Die 58-jarige is oorlede nadat hy verlede week van die 22ste verdieping van die Hyatt Hotel in Parys geval het. Mbalula het Donderdag buite Mthethwa se huis in KwaMbonambi, noordelike […]
# ANC secretary general Fikile Mbalula says the party will not be entertaining any speculation on the death of South African ambassador to France, Nathi Mthethwa. The 58-year-old died after falling from the 22nd floor of the Hyatt Hotel in Paris last week. Speaking outside Mthethwa’s home in KwaMbonambi, northern KwaZulu-Natal, on Thursday, Mbalula said […]
# Alan Beesley van ActionSA verwelkom die bevestiging dat die Openbare Beskermer die Presidensie, Nasionale Tesourie, en rekenpligtige beamptes gaan ondersoek omdat hulle versuim het om op die Spesiale Ondersoekeenheid se korrupsieverwysings te reageer. Dit volg na ActionSA se klagte dat slegs een van die 467 ge-oormerkte verskaffers op die swartlys geplaas is. Beesley sê […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy het die plan om die taakspan vir politieke moorde te ontbind twee keer verwerp omdat hy nie ingelig is oor die redes vir die opdrag nie. Masemola het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê hy verkies ‘n behoorlike, geleidelike proses eerder as ‘n skielike ontbinding. Hy […]
# Die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, se stafhoof, Cedric Nkabinde, het die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, se aansprake oor sy kwalifikasies as kwaadwillig afgemaak. Nkabinde sê Mkhwanazi het ‘n persoonlike vendetta teen hom en probeer om sy naam te beswadder. Hy hou vol hy het ‘n B.Tech-graad in polisiëring, jare se ervaring […]
# Die geskorste adjunk- nasionale polisiekommissaris vir misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, sê hy sal nie bedank nie en daag owerhede uit om hom af te dank. Die nasionale Ingrypingseenheid, Spesiale Taakmag en Misdaadintelligensie het gister op sy huis in Centurion in Gauteng toegeslaan en verskeie elektroniese toestelle gekonfiskeer. Die operasie vorm deel van ‘n ondersoek na […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile het ‘n suksesvolle tweedaagse werksbesoek aan Suid-Soedan afgesluit, wat die vordering met die Vredesooreenkoms van 2018 laat herleef. Mashatile het vergader met president Salva Kiir, adjunk-president Benjamin Boi Mel, en ander belanghebbendes wat hul verbintenis tot vrede en geloofwaardige verkiesing volgende jaar herbevestig het. Hy het ook besoek afgelê by adjunk-president […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, sê geen geheime fondse is gebruik om die taakspan vir politieke moorde te befonds nie. In sy getuienis voor die parlement se ad hoc-komitee, sê Masemola die span se operasies is befonds deur die nasionale polisiebegroting wat deur homself en die hoof- finansiële beampte bestuur was. Hy het bewerings […]