# The African Transformation Movement has welcomed the Johannesburg High Court’s ruling sentencing Phethe Simiao to life imprisonment for raping and murdering six-year-old Amantle Samane. ATM spokesperson Zama Ntshona says the judgment delivers justice for the child’s family and sends a strong message against violence targeting women and children. He urges government and communities to […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking, saam met die Suider-Afrikaanse Skakelkantoor, bied ‘n gespreksbyeenkoms aan oor Suid-Afrika se gereedheid vir die G20-beraad. Die sessie sal ‘n platform bied om belanghebbendes te betrek oor verwagtinge vir Suid-Afrika se komende G20-presidentskap. Besprekings sluit in die rolle van betrokkenheidsgroepe soos die Jeug 20, Siviele 20, […]
# The South African National Defence Force will go ahead with joint naval exercises with Russia and China in November, at the same time as the G20 summit. According to News24, the drills will take place in the Western Cape and are likely to raise more tension with the US, which recently cancelled its last […]
# AfriForum en die Suider-Afrika Agri-inisiatief gaan môre hul internasionale strategie teen die “Kill the Boer”- slagspreuk in Centurion aankondig. Kallie Kriel en Ernst van Zyl van AfriForum, saam met Theo de Jager van SAAI, gaan ‘n klagstaat genaamd die ‘Malema-dossier’ teen die EFF-leier Julius Malema vrystel. Die dossier, saamgestel deur AfriForum se Navorsings- en […]
# Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur skop Erfenismaand 2025 af met die tema, Reimagine Our Heritage Institutions for a New Era. Die Parlementslid, Stacey-Lee Gaby Khojane, beklemtoon die projek se doelwit is om museums, argiewe en erfenisterreine in spilpunte vir innovering, insluiting en gemeenskapsontwikkeling te omskep. Khonjane sê die vierings sluit in Oudtshoorn, […]
# Die Suid-Afrikaanse Poskantoor het ‘n bykomende 3,8-miljard-rand versoek om sy sakereddingsplan af te handel. Meer as vier-duisend-300 werkers is reeds afgelê en 360 takke gesluit. Sakereddingspraktisyns waarsku dat die diens sonder die geld moontlik nie sy ommekeer sal kan voltooi wat fokus op die opknapping van sy Inligtingstegnologie-afdeling en digitale uitbreiding nie. Die praktisyns […]
# The General Industrial Workers Union of South Africa has condemned the decision by dairy giant Clover to unilaterally withdraw from negotiations. GIWUSA president Mametlwe Sebei says this is aimed at the re-employment of hundreds of workers laid off during its controversial restructuring process of 2021/2022. He says this decision is particularly galling and outrageous […]
# Die Padvragvereniging verwelkom die daling in brandstofpryse vir September. Die petrolprys daal van Woensdag af met vier-sent per liter vir 93- en 95-oktaan. Dieselpryse daal, afhangende van die swaelinhoud, met 56- tot 57-sent per liter. Paraffien se groothandelprys kom af met 37-sent per liter. Kevin van der Merwe van die vereniging sê die daling […]
# Cosatu sê die werkloosheidskrisis, toenemende ongelykheid, algehele armoede, ingewortelde misdaad en korrupsie, en sukkelende openbare en munisipale dienste is van die kwessies wat volgens hom sentraal moet staan tydens die nasionale dialoog. Cosatu se woordvoerder, Zanele Sabela, sê die federasie sal voortgaan om aan die dialoog deel te neem om die talle maatskaplik-ekonomiese uitdagings […]