# Die Soil of Africa Civic Movement lei vandag ‘n afsluitbetoging by alle kantore van die Departement van Binnelandse Sake in Tshwane. Dit is in reaksie op die departement se voortdurende versuim om die blokkering van identiteitsdokumente van duisende Suid-Afrikaanse burgers op te hef. Die Hooggeregshof in Pretoria het bevind dat die departement se praktyk […]
# The Public Servants Association says that despite their profound impact, educators, particularly in rural and marginalised communities, are left to navigate crumbling infrastructure, inadequate resources, and a lack of recognition. There are approximately 405-thousand educators currently in the country’s education system. PSA’s Claude Naicker says educators must be equipped not only to deliver the curriculum, […]
# Two North-West University dancers, Tebogo Baas and Matlhogonolo Bodibe, are set to represent South Africa at the 2025 World Dance Championships in Assen, Netherlands, in November. They secured their place in the Youth Championship Latin category after consistent podium finishes and a strong showing in the qualifiers. The pair view their selection as an opportunity […]
# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het sy Ouerskapbeleid-maatstafverslag bekendgestel, wat die kritieke rol van gesinslede in die handhawing van die gesinseenheid te midde van uitdagings beklemtoon. Oktober is Maatskaplike Ontwikkelingsmaand in Suid-Afrika, met vanjaar se tema: “Bou gesinne deur ‘n volhoubare lewensbestaan.” Die departement se waarnemende woordvoerder, Sandy Godlwana, sê gesinne is die hoeksteen […]
# Die UDM sê die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse Poskantoor is nie die gevolg van onderbefondsing nie, maar van diepgewortelde wanbestuur en ‘n gebrek aan strategiese rigting. Die ouditeur-generaal Tsakani Maluleke het verdoemende bevindinge teen SAPO gemaak en vir die sesde jaar ‘n vrywarings-ouditmening vir die 2024/2025-boekjaar verkry. UDM se adjunkpresident, Nqabayomzi Kwankwa, sê die […]
# The South African Federation of Trade Unions has expressed concern at the leaked Growth and Inclusion Strategy. The strategy drafted by the ministers of Finance and Trade, Industry and Competition sets an ambitious plan to turbocharge economic growth to 3.5-percent and revive job creation. Saftu’s spokesperson, Newton Masuku, says government policies have destroyed jobs, deepened […]
# The Soil of Africa Civic Movement will lead a shutdown of all Department of Home Affairs offices across Tshwane today. This is in response to the department’s ongoing failure to unblock the identity documents of thousands of South African citizens. The High Court in Pretoria found that the department’s practice of blocking IDs without […]
# Die adjunkminister van finansies, David Masondo, het die skorsing van Kabelo Rikhotso, hoofbeleggingsbeampte van die Openbare Beleggingskorporasie, as ‘n versigtige, fidusiêre besluit beskryf. Rikhotso, wat hom na verwagting teen bewerings van onbehoorlike gedrag deur ‘n fluitjieblaser sal verdedig, is verlede week voorlopig geskors. Die OBK-raad het beklemtoon die skorsing daarop gemik is om ‘n […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê daar is ‘n dringende behoefte aan verandering, aangesien die land nie die beste gedien word deur soveel verskillende partye te hê nie. BOSA het kragte saamgesnoer met die GOOD-party en RISE Mzansi om een politieke party, Unite for Change, te vorm wat aan die […]