# Die minister van Toerisme, Patricia de Lille, sê sy het die Suid-Afrikaanse Toerismeraad ontbind ná ‘n verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid oor onreëlmatige uitgawes, insluitend die mislukte Tottenham Hotspur-borgskap. De Lille het die voorsitter van die portefeuljekomitee oor Toerisme toegespreek en bewerings van politieke inmenging en korrupsie van die hand gewys en aangedring haar […]
# The DA says president Cyril Ramaphosa was wrong to praise Zimbabwe’s early 2000s land confiscations as essential and ambitious during his visit to Harare last week. The party says the process destroyed the neighbouring country’s economy and caused famine. They warn that using it as a model risks pushing South Africa’s controversial Expropriation Act. […]
# The DA urges Health minister Aaron Motsoaledi to explain why 1.7-billion-rand meant for one-thousand-750 new health posts has not increased staffing in public hospitals. The party says hospitals remain critically understaffed, with over 27-thousand vacancies, including two-thousand doctors and 17-thousand nurses. The DA’s Michéle Clarke says there are severe shortages at Inkosi Albert Luthuli […]
# Tourism minister Patricia de Lille has assured Parliament’s Tourism Committee there’s no crisis at SA Tourism. This follows the appointment of six interim members nominated by the Tourism Business Council to oversee the entity until a new board is named. Addressing Parliament portfolio committee on Tourism, she says the private and public sectors remain […]
# Die nywerheidsvakbond Giwusa het die besluit van die suiwelreus Clover veroordeel om eensydig aan onderhandelinge te onttrek. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei, sê die gesprekke is gemik op die herindiensneming van honderde werkers wat tydens die omstrede herstruktureringsproses van 2021/2022 afgedank is. Hy sê die besluit steek hulle dwars in die krop en […]
# The Public Servants Association has commended national police commissioner, Fannie Masemola, for returning 121 political killing dockets to the KwaZulu-Natal task team to speed up investigations. The PSA believes the unit has the expertise to deliver swift justice in cases where progress has stalled for months. The association’s Claude Naiker cautions the acting Police […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê president Cyril Ramaphosa se opmerkings Vrydag tydens die opening van die 115de Zimbabwe Landbouskou was duidelik oor wat gedoen sal word. Bennie van Zyl van die organisasie sê Ramaphosa het Zimbabwe se pogings om geskiedkundige grondbesitpatrone, wat voorheen die wit minderheid bevoordeel het om te keer en swart Zimbabwiërs […]
# Die EFF vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om ‘n volledige oudit uit te voer op privaat sekuriteitsmaatskappye wat deur die staat gekontrakteer is om te verseker hulle voldoen aan Artikel 13A van die Wet op Pensioenfondse. Woordvoerder Sinawo Thambo sê onlangse onthullings bevestig die Agentskap vir die Administrasie van Staatspensioene, wat die […]
# Die tussentydse raad van die Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap sal onder voorsitterskap staan van die voormalige adjunkminister van Toerisme, Fish Mahlalela. Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Jesta Sidell, sê die agentskap staar bewerings van korrupsie, wanadministrasie en nepotisme in die gesig. Sidell sê Mahlalela se nasionale en provinsiale ervaring sal help om […]