# Public Interest South Africa sê die herhaaldelike versuim van sleutelgetuies om voor die Madlanga-kommissie te verskyn, dikwels weens op-die-nippertjie mediese noodgevalle, is ‘n bron van kommer. Die hoof van die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Andrea Johnson, was veronderstel om gister voor die kommissie te getuig, maar is in die hospitaal opgeneem. Sy is nou een […]
# The Forum for South Africa says organised crime figure Vusimuzi “Cat” Matlala’s decision to withdraw from his plea and sentence agreement is a setback for transparency and accountability. After pleading guilty to charges of fraud, corruption and money laundering, in the plea deal Matlala was handed 15-years’ imprisonment, with seven years suspended, in connection […]
# Die adjunkminister van Hoër Onderwys en Opleiding, Yusuf Cassim, vra ʼn hersiening van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente se betalingskedule aan instellings. Hy het gister by die Universiteit van Suid-Afrika geskrewe klagtes van studente aan die instelling se bestuur oorhandig. Die klagtes hou verband met betalings van Julie se persoonlike-sorgtoelaes en voortslepende probleme […]
# Public Interest SA says the repeated failure of key witnesses to appear before the Madlanga Commission, often citing last-minute medical emergencies, is becoming a serious public concern. Investigating Directorate Against Corruption head, Andrea Johnson, was due to testify before the commission yesterday, but failed to appear after being hospitalised. She joins a list of […]
# Die polisie het verlede week 13-duisend-en-20 verdagtes weens verskeie oortredings aangekeer tydens landwye Shanela-operasies. Onder dié wat gearresteer is, is een-duisend-886 gesoek weens ernstige en geweldsmisdade soos moord, verkragting, gewapende roof en kaping. Die polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê twee-duisend-89 onwettige immigrante is aangekeer waarvan 801 deur die polisie in Gauteng vasgetrek is:
# Higher Education and Training deputy minister, Yusuf Cassim, has called for a review of the National Student Financial Aid Scheme’s payment schedule to institutions. He handed over written complaints from students at the University of South Africa to the institution’s management yesterday. The complaints are over delayed July’s Personal Care Allowance payments and ongoing […]
# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die voortgesette lewensverlies en voorvalle wat tydens tradisionele inisiasie-seisoene aangemeld word, is kommerwekkend. In vanjaar se winter-inisiasieseisoen is 35 jong mans dood, 75 het in die hospitaal beland en 180 is uit onwettige inisiasieskole gered. Twaalf inisiasie-verwante ontvoerings is aangemeld, en wetstoepassers het 130 […]
# Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die regering sal voortgaan om hulpbronne te mobiliseer en vennootskappe te versterk om die nuwe langwerkende MIV-voorkomingsinspuiting, Lenacapavir, te ondersteun. Die baakbreker-medikasie word elke ses maande as twee inspuitings toegedien, as ‘n hoogs doeltreffende langwerkende voorkomingsopsie aan pasiënte. Motsoaledi sê meer moontlikhede stel mense in staat om […]
# Police arrested 13-thousand-and-20 suspects for various criminal offences during nationwide Shanela operations carried out last week. Among those arrested are one-thousand-886 individuals wanted for serious and violent crimes, including murder, rape, armed robbery, and hijacking. Police spokesperson, Amanda van Wyk, says two-thousand-and-89 illegal immigrants were also arrested for contravening the Immigration Act, of which […]