# Die GOOD-party sê om vroue aan te sê hulle moet hul gedrag verander, sal nie geweld teen vroue stop nie. Dit volg op die ontdekking van vroue-liggame in Kemptonpark. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, voer aan die fokus moet eerder wees op die voorkoming en aanspreek van mans se gedrag, met families en […]
# ‘n Graad 8-leerder van Kuyasa-hoërskool in Dimbaza, Oos-Kaap, is na bewering deur ‘n mede-leerder doodgesteek. Die beweerde aanvaller is ‘n graad 10-leerder wat geskors is. Die polisie het ‘n geregtelike doodsondersoekdossier geopen. Die woordvoerder van die Departement van Onderwys, Malibongwe Mtima, het die voorval veroordeel. Berading is aan leerders en onderwysers gebied, terwyl ouers […]
# Voormalige lede van die Suid-Afrikaanse Weermag neem die Departement van Verdediging hof toe te midde van berigte dat duisende militêre pensioenarisse en hul gesinne vanaf November hul mediese dekking kan verloor. Die Mediese Voortsettingsfonds vir Lede van die Staandemag het glo gewaarsku hy kan nie langer eise uitbetaal nie omdat die fonds nie meer […]
# ‘n Ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid het ‘n bedrieglike grondskema van 58-miljoen-rand blootgelê wat verband hou met die oordrag van 208 munisipale erwe in Villa Liza naby Boksburg. Die ondersoek het bevind die erwe is tussen 2018 en 2022 sonder goedkeuring van die raad aan privaat individue oorgedra met vervalste belastingklaringsertifikate en volmagdokumente. Die […]
’n Senior spesialis in die finansiële sektor by die Wêreldbank, Laura Pop, het aan die Madlanga-kommissie gesê lande benodig keuringstelsels wat aangepas is by hul spesifieke risiko’s, instellings en uitdagings op die gebied van staatsbestuur. Pop het met verwysing na meer as ’n dekade se werk teen korrupsie in Oekraïne, Moldowa, Kenia en Albanië, gesê […]
# Die Verkiesingskommissie het kennis geneem van die Verkiesingshof se verwerping van die ANC se appèl oor 181 raadslidkandidate wat uitgesluit is. Die kandidate sal nie aan die plaaslike verkiesing op 4 November deelneem nie, na die ANC die sperdatum gemis het en tegniese probleme met die OVK se elektroniese stelsel daarvoor blameer het; ‘n […]
# ‘n Senior spesialis in die finansiële sektor van die Wêreldbank, Laura Pop, het voor die Madlanga-kommissie getuig ‘n funksionerende regbank op sy eie is nie genoeg om doeltreffende geregtigheid te waarborg nie. Pop sê swakhede in die stelsel kan aanspreeklikheid en openbare vertroue in die regstelsel ondermyn. Sy sê Kenia se keuringsproses vir regters […]
# The Electoral Commission has noted the Electoral Court’s dismissal of the ANC’s appeal over 181 excluded councillor candidates. The candidates will not contest the 4 November local elections after the ANC missed the deadline, blaming technical glitches on the IEC’s electronic system, an explanation the commission rejected. IEC CEO Sy Mamabolo says the ruling […]
# A Grade 8 learner at Kuyasa High School in Dimbaza, Eastern Cape, has been stabbed to death, allegedly by a fellow learner. The alleged attacker is a Grade 10 learner who has been placed in suspension. Police have opened an inquest docket. Education Department spokesperson Malibongwe Mtima has condemned the incident. Psychosocial support has […]