# Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte doen ‘n beroep op pasiënte en gesondheidsorgwerkers om vermeende newe-effekte van medisyne aan te meld. Die oproep maak deel uit van die wêreldwye MedSafetyWeek-veldtog, wat tot 8 November duur. Aanmeldings kan deur die Med Safety-toepassing of deur middel van ‘n gesondheidsorgwerker gedoen word. Dit is nie nodig om seker […]
# Die Suid-Afrikaanse Federasie van Geloofsgemeenskappe, SACOFF, sê sy verkiesingswaarnemers het landwyd 479 voorvalle aangemeld. Dit sluit 64 gevalle in waar stemlokale na bewering laat geopen het, 25 gevalle waar kiesers weggewys is, en 18 gevalle wat verband hou met die geheimhouding van stembriewe. Die president van die groep, Bert Pretorius, sê dit is te […]
# Die ANC het erken die ekonomie en werkskepping is steeds groot uitdagings. Die party het egter sy 32 jaar in die regering verdedig en gewys op vordering met onderwys, behuising en maatskaplike toelaes. Tydens ‘n toespraak by die Verkiesingskommissie se uitslagsentrum in Midrand het die woordvoerder van die ANC, Mahlengi Bhengu, gesê die party […]
# Die uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging, Thomas Funke, sê die uitbreiding van bio-etanolproduksie uit suikerriet kan Suid-Afrika se afhanklikheid van ingevoerde brandstof verminder, en terselfdertyd sukkelende produsente ondersteun. In sy artikel in Engineering News sê Funke stygende petrol- en dieselpryse beklemtoon die behoefte aan plaaslike alternatiewe. Funke sê ‘n gekoördineerde regeringsprogram is nodig […]
# Die ANC vra jong Suid-Afrikaners om hul demokratiese reg uit te oefen en te stem, ondanks toenemende ontevredenheid oor politieke leierskap en uitdagings met dienslewering. Die party sê hy besef sommige jongmense het geldige redes om ontnugter te voel, maar glo dit moet hul nie ontmoedig om deel te neem aan die demokratiese proses […]
# Die ANC het onderneem om dienslewering te versnel en pogings om korrupsie te bekamp te versterk na die plaaslike regeringsverkiesing, en beklemtoon etiese leierskap en verantwoordbare bestuur is steeds sleutelprioriteite. Die party het ook na die Madlanga-kommissie verwys as ‘n belangrike stap om korrupsie in die regering, die privaat sektor en politieke strukture uit […]
# Die Verkiesingskommissie het ‘n klag by die polisie gelê na die diefstal van ongebruikte stembriewe en ‘n stempel by ‘n stempunt in eThekwini in KwaZulu-Natal. Die kommissie het stappe gedoen om te verhoed sodat gesteelde materiaal nie onwettig gebruik word nie. Die adjunk-uitvoerende hoof van die OVK, Masego Sheburi, het tydens ‘n nuuskonferensie ‘n […]
# The ANC has pledged to accelerate service delivery and strengthen efforts to combat corruption after the local government elections, citing ethical leadership and accountable governance remain key priorities. The party also highlighted the Madlanga commission as an important step towards rooting out corruption in government, the private sector and political structures. ANC spokesperson Mahlengi Bhengu says […]
# Die Verkiesingskommissie sê die plaaslike regeringsverkiesing het vlot begin. Teen sewe-uur vanoggend was 98-persent van die land se 23-duisend-696 stemlokale reeds oop. ‘n Paar lokale het laat oopgemaak weens betogings en swaar reën, veral in dele van die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal. Die adjunk-hoofverkiesingsbeampte, Masego Sheburi, moedig diegene wat nog nie gestem het nie aan […]