# The South African Chamber of Commerce and Industry has welcomed Finance minister Enoch Godongwana’s decision to withdraw the proposed 0.5-percentage point VAT hike. While applauding the move, SACCI CEO Alan Mukoki warns that it doesn’t solve South Africa’s worsening debt and budgetary challenges. Mukoki stresses the need for expert financial analysis across all government […]
# Die Franse wapenmaatskappy, Thales, het aansoek gedoen om vrygespreek te word in die langdurige korrupsiesaak waarin voormalige president, Jacob Zuma, betrokke is. Thales se prokureur, Cameron Dunstan-Smith, het 16 uitstelle van die verhoor en die dood van sleutelgetuies as redes aangevoer. Dunstan-Smith sê dit belemmer die maatskappy se reg op ‘n billike verhoor. Die […]
# Die EFF eis die onmiddellike bedanking van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, en die direkteur-generaal van die Nasionale Tesourie, Duncan Pieterse. Dit volg nadat Godongwana aangekondig het dat die voorgestelde BTW-verhoging geskrap word. Die EFF se woordvoerder, Sinawo Thambo, sê dit behoort vir Godongwana en Pieterse te bewys dat hulle onbekwaam is en […]
# Die ANC sê die omkeer van die BTW-verhoging is ‘n oorwinning vir die Parlement en Suid-Afrikaners. Die ANC, die IVP, ActionSA, die PAC, Rise Mzansi, BOSA, die UDM, die GOOD-party, Al-Jamah en die Patriotic Alliance het ‘n inligtingsessie gehou ná die besluit. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, het die minister van Finansies, Enoch […]
# ANC secretary general Fikile Mbalula says the party has learnt important lessons in managing the budget under the new government of national unity. He welcomed the decision to cancel the planned VAT increase, citing it protects the poor. Mbalula told the media, the budget process is now more complex and political, but through intense […]
# Die Hooggeregshof in Pietermaritzburg het oudpresident Jacob Zuma verlof geweier om te appelleer teen die besluit om staatsaanklaer Billy Downer nie van sy wapentransaksie-korrupsieverhoor te verwyder nie. Regter Nkosinathi Chili het bevind dat Zuma nie daarin geslaag het om te bewys dat Downer se beweerde vooroordeel sy reg op ‘n billike verhoor sou benadeel […]
# The General Industries Workers Union of South Africa welcome the reported slowdown in inflation to 2.7-percent in March, the lowest in nearly five years. Giwusa leader, Mametlwe Sebei says however, the union cautions the working class against any illusions that this signals an end to the cost-of-living crisis. He says the slower rate of […]
# The ANC says the reversal of the VAT increase marks a victory for Parliament and South Africans. The ANC, IFP, ActionSA, PAC, Rise Mzansi, BOSA, UDM, GOOD Party, Al-Jamah, and Patriotic Alliance held a briefing following the decision to reverse the VAT hike. ANC spokesperson Mahlengi Bhengu-Motsiri commended Finance minister Enoch Godongwana and Treasury […]
# ActionSA sê die regering van nasionale eenheid se nalatigheid in die hantering van onwettige immigrasie het die probleem van onwettige mynbou vererger. Victor Mothemela van ActionSA sê onwettige mynbou en die gepaardgaande aktiwiteite het een van die mees dringende uitdagings op ekonomiese, omgewings- en sekerheidsvlak in Suid-Afrika geword. Hy sê die gebrek aan voldoende […]