# ‘n Voormalige lid van die taakspan vir politieke moorde, kaptein Maxwell Wanda, sê een van die moordbeskuldigde “KT” Molefe se beweerde lyfwagte het tydens sy arrestasie in Desember gesê die gearresteerde sakeman was vriende met die minister van Polisie, Senzo Mchunu. Wanda het voor die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig en sê hy het die […]
# Die kroeguitsmyter wat aangekla word van die moord op twee niggies in Mamelodi-Oos in Pretoria, Tebogo Mnisi, het sy borgtog-aansoek laat vaar in die plaaslike Landdroshof. Tshiamo en Baleseng Moramaga is albei in die kop geskiet. Die 38-jarige Mnisi staan tereg op aanklag van moord met voorbedagte rade, poging tot moord en die besit […]
# Hawks brigadier Lesiba Mokoena told the Madlanga commission that he only authorised two officers, captain Barry Kruger, and a colleague, to attend businessman Katiso “KT” Molefe’s Sandhurst property to verify reports of bogus Hawks officers. He is the second witness testifying today on the December arrest of Molefe. Mokoena, who serves as section head […]
# Die stigter van Voice It In Action, Kgothatso Moloto, doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa om geslagsgeweld en vrouemoord aan te pak, na die kroeg-uitsmyter, Tebogo Mnisi sy borgtogaansoek prysgegee het. Die 38-jarige staan tereg op vyf aanklagte, insluitend twee aanklagte van moord met voorbedagte rade, nadat die niggies Tshiamo en Baleseng Moramaga […]
# ‘n Voormalige lid van die politieke moorde-taakspan, Maxwell Wanda, het aan die Madlanga-kommissie gesê verskeie vuurwapens, insluitend ‘n gelaaide geweer, is by die sakeman Katiso “KT” Molefe se huis in Sandhurst, Johannesburg, gevind tydens sy inhegtenisneming in Desember. Molefe word aangekla van die moord op die ingenieur Armand Swart wie se onderneming korrupsie blootgelê […]
# Former political killings task team officer, captain Maxwell Wanda, says that during the December arrest of murder accused Katiso “KT” Molefe, one of Molefe’s alleged bodyguards claimed the arrested businessman was friends with Police minister Senzo Mchunu. Testifying at the Madlanga commission in Pretoria, Wanda said he took the comment lightly and continued with […]
# Voice It In Action founder Kgothatso Moloto has called on president Cyril Ramaphosa to tackle gender-based violence and femicide, following the bail abandonment of tavern bouncer Tebogo Mnisi. The 38-year-old faces five charges, including two counts of premeditated murder, after cousins Tshiamo and Baleseng Moramaga were found shot in Mamelodi East. The case was […]
# Die DA veroordeel die onregmatige gevangenisstraf van die Tanzaniese opposisieleier, Tundu Lissu op vals verraadaanklagte terwyl die land sy algemene verkiesing hou. Die party het ook president Cyril Ramaphosa en die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, oor hulle stilswye gekritiseer. Ryan Smith van die DA het Suid-Afrika versoek om demokrasie in […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister die Hoftolk-togaprogram by die Kgosi Mampuru Korrektiewe Sentrum in Pretoria bekendgestel. Tolke sal nou in die hof amptelike togas dra, wat ‘n geskiedkundige mylpaal aandui. Kubayi het die projek as die eerste van sy soort wêreldwyd beskryf, wat die rol van tolke sal […]