# Die nywerheidsvakbond Giwusa het die besluit van die suiwelreus Clover veroordeel om eensydig aan onderhandelinge te onttrek. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei, sê die gesprekke is gemik op die herindiensneming van honderde werkers wat tydens die omstrede herstruktureringsproses van 2021/2022 afgedank is. Hy sê die besluit steek hulle dwars in die krop en […]
# The Public Servants Association has commended national police commissioner, Fannie Masemola, for returning 121 political killing dockets to the KwaZulu-Natal task team to speed up investigations. The PSA believes the unit has the expertise to deliver swift justice in cases where progress has stalled for months. The association’s Claude Naiker cautions the acting Police […]
# Die landbou-organisasie TLU SA sê president Cyril Ramaphosa se opmerkings Vrydag tydens die opening van die 115de Zimbabwe Landbouskou was duidelik oor wat gedoen sal word. Bennie van Zyl van die organisasie sê Ramaphosa het Zimbabwe se pogings om geskiedkundige grondbesitpatrone, wat voorheen die wit minderheid bevoordeel het om te keer en swart Zimbabwiërs […]
# Die EFF vra die minister van Finansies, Enoch Godongwana, om ‘n volledige oudit uit te voer op privaat sekuriteitsmaatskappye wat deur die staat gekontrakteer is om te verseker hulle voldoen aan Artikel 13A van die Wet op Pensioenfondse. Woordvoerder Sinawo Thambo sê onlangse onthullings bevestig die Agentskap vir die Administrasie van Staatspensioene, wat die […]
# Die tussentydse raad van die Mpumalanga Toerisme- en Parke-agentskap sal onder voorsitterskap staan van die voormalige adjunkminister van Toerisme, Fish Mahlalela. Die LUR vir Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, Jesta Sidell, sê die agentskap staar bewerings van korrupsie, wanadministrasie en nepotisme in die gesig. Sidell sê Mahlalela se nasionale en provinsiale ervaring sal help om […]
# Nelson Mandela se kleinseun, Mandla Mandela, lei Suid-Afrika se afvaardiging in die grootste burgerlike maritieme sending om Israel se blokkade van Gaza uit te daag. Die vloot, wat met 50 vaartuie vanaf 44 nasies vanuit Barcelona in Spanje vaar, vervoer voedsel, mediese voorraad en baba-poeiermelk. Internasionale figure soos die Sweedse politieke aktivis Greta Thunberg […]
# Tourism minister Patricia de Lille says she dissolved the South African Tourism Board following a Special Investigating Unit report into irregular expenditure, including the failed Tottenham Hotspur sponsorship. Addressing Parliament’s Portfolio Committee on Tourism, De Lille dismissed claims of political interference and corruption insisting her actions were within the Constitution. She revealed ongoing governance […]
# The African Transformation Movement has welcomed the Johannesburg High Court’s ruling sentencing Phethe Simiao to life imprisonment for raping and murdering six-year-old Amantle Samane. ATM spokesperson Zama Ntshona says the judgment delivers justice for the child’s family and sends a strong message against violence targeting women and children. He urges government and communities to […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Internasionale Betrekkinge en Samewerking, saam met die Suider-Afrikaanse Skakelkantoor, bied ‘n gespreksbyeenkoms aan oor Suid-Afrika se gereedheid vir die G20-beraad. Die sessie sal ‘n platform bied om belanghebbendes te betrek oor verwagtinge vir Suid-Afrika se komende G20-presidentskap. Besprekings sluit in die rolle van betrokkenheidsgroepe soos die Jeug 20, Siviele 20, […]