# Tshwane se burgemeesterskandidate berei hulle voor op nog ‘n moontlike koalisieregering terwyl stemme steeds getel word. Geen party sal na verwagting ‘n algehele meerderheid behaal nie en koalisiegesprekke begin waarskynlik binnekort. Tshwane word sedert 2016 deur koalisies regeer, gekenmerk deur politieke onbestendigheid en die gereelde wisseling van burgemeesters. Die DA-kandidaat, Cilliers Brink, sê hulle […]
# Die polisie in Mpumalanga ondersoek die dood van ‘n man wat gisteraand voor ‘n stempunt in Bosbokrand geskiet is. Woordvoerder Donald Mdhluli sê hy is met skietwonde aangetref en op die toneel dood verklaar. Niemand is nog aangekeer nie. Die polisie veroordeel die voorval en sê daar is geen plek vir geweld in ‘n […]
# The DA is leading in the Gauteng metros of Johannesburg and Ekurhuleni as election results continue to come in. In Johannesburg, the DA has more than 42-percent of the vote, followed by ActionSA on 15.5-percent and the ANC third on 15-percent. The DA is also leading in Ekurhuleni with 43.7-percent, while the ANC has […]
# Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê die kiesersopkoms in gister se munisipale verkiesing is op dreef om 2021 se vlakke te oortref, met ontleding wat aandui meer kiesers het aan die verkiesing deelneem. Amptelike verkiesingsyfers toon die kiesersopkoms in 2021 se munisipale verkiesing was sowat 46-persent. Die organisasie se woordvoerder, Sithembile Mbete, het aan […]
# Tshwane’s mayoral candidates are bracing for another possible coalition government as vote counting continues. No party is expected to secure an outright majority, with coalition talks likely to begin soon. Tshwane has been governed through coalitions since 2016, marked by instability and a revolving door of mayors. DA candidate Cilliers Brink says they will […]
# Mpumalanga police are investigating the death of a man who was shot outside a voting station in Bushbuckridge last night. Spokesperson Donald Mdhluli says the victim was found with gunshot wounds and was declared dead at the scene. No arrests have been made. Police condemn the incident, saying violence has no place in democratic […]
# The Public Affairs Research Institute says voter turnout in yesterday’s local government elections is on track to surpass the levels recorded in 2021. Its assessment points to increased voter participation in the current electoral process. The 2021 local government elections recorded a voter turnout of approximately 46-percent, according to official electoral figures. The organisation’s […]
# Twintig-persent van kiesdistrikte is reeds verklaar na gister se munisipale verkiesing en die ANC loop nasionaal voor met 31,39-persent, die DA op sy hakke met 30,41-persent en die MK-party met 5,57-persent. In Gauteng, insluitend Johannesburg, loop die DA voor met 39,26-persent, terwyl ActionSA voorloop in Tshwane. In KwaZulu-Natal is MK van Jacob Zuma voor […]
# Die MANCOSA Skool van Inligting en Digitale Tegnologie sê die vinnige groei van kunsmatige intelligensie hervorm nywerhede, ekonomieë en die alledaagse lewe. Tegnologiese vooruitgang bring ook ingewikkelde uitdagings en verhoog die behoefte aan gevorderde digitale vaardighede, kritieke denke en vernuwende probleemoplossing. Woordvoerder Adri Venter sê ekonomiese groei en maatskaplike ontwikkeling vereis dat jong Suid-Afrikaners […]