# RISE Mzansi vra die dringende versterking van misdaadintelligensie na die massaskietery in Cleveland, Johannesburg, waarin 12 mense dood en verskeie beseer is. Woordvoerder Mabine Seabe sê die aanval beklemtoon ‘n toenemende krisis van onwettige vuurwapens en georganiseerde misdaadnetwerke wat in die stad bedrywig is. Hy vra wetstoepassing om intelligensie-geleide wetstoepassing te verbeter en gewelddadige […]
# Die vakbond GIWUSA is bekommerd oor ‘n daling van 0,8-persent in die vervaardigingsektor in die eerste kwartaal van vanjaar. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê elke persentasiepunt-daling in vervaardiging lei regstreeks tot werkverliese in voorsieningskettings, vervoer, groothandel, instandhouding, veiligheid, skoonmaakdienste en spyseniering. Hy sê die daling van 0,8-persent in ‘n enkele kwartaal, wat […]
# Acting national police commissioner Puleng Dimpane welcomes the swift response by Gauteng provincial teams following the mass shootings in Cleveland, Johannesburg, that left 12 people dead. She ordered the deployment of additional national specialised units, including forensic experts and tactical response teams, to support the investigation. Police spokesperson Nonkululeko Phokane says a multidisciplinary task […]
# Johannesburg se uitvoerende burgemeester, Dada Morero, gee die voormalige burgemeester, Herman Mashaba, die skuld vir wat hy swak leierskap noem wat bygedra het tot voortdurende bestuurs- en dienslewerings-uitdagings. Morero voer aan besluite wat tydens Mashaba se ampstermyn geneem is, het blywende administratiewe onbestendigheid veroorsaak en stelsels verswak. Die uitlatings het politieke spanning in die […]
# Executive mayor of Johannesburg Dada Morero blames former mayor Herman Mashaba for what he describes as weak leadership that contributed to ongoing governance and service delivery challenges in the city. Morero argues decisions taken during Mashaba’s tenure left lasting administrative instability and weakened systems. The remarks have intensified political tensions in the metro, with […]
# Anglo American says a strong junior mining sector is critical to South Africa’s future mining growth, transformation and job creation. Speaking at the Junior Indaba in Johannesburg, senior vice-president for corporate affairs Nevashnee Naicker said junior miners help unlock economic opportunities, hence policy certainty and efficient licensing to attract investment are needed. She reaffirmed […]
# Die parlementêre portefeuljekomitee oor Landbou sê Suid-Afrika maak goeie vordering met die beheer van bek-en-klouseer. Die agterstand met entstof sal na verwagting teen die middel van dié maand uitgewis wees. Die komitee sê 13,5-miljoen dosisse is bestel, waarvan 11,5-miljoen reeds afgelewer is deur verskaffers in Argentinië en Turkye. Van die jongste 3.5-miljoen dosisse wat […]
# Die vakbondfederasie COSATU verwelkom die bekendstelling van Eskom Green. Die toegewyde hernubare energie-bedryfseenheid is ontwerp om die ontwikkeling van grootskaalse hernubare energieprojekte te versnel. COSATU se woordvoerder, Matthew Parks, sê die organisasie bly egter sterk gekant teen enige ontbondeling van Eskom, aangesien dit sy vermoë kan bedreig om energiesekerheid te verskaf. Hy sê Eskom […]
# Resources for Africa’s mining optimist Bernard Swanepoel has called on African governments to create favourable investment, exploration and mining development conditions. Speaking at the Junior Mining Indaba in Johannesburg, Swanepoel said junior miners are responsible for discoveries that become future mines. He warned that exploration capital is highly mobile, hence South Africa must improve […]