# Die adjunkminister van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede in die Presidensie, Mmapaseka Letsike, het ‘n beroep gedoen dat maatskaplike en samehorigheidsekonomie die sleutel moet wees tot werkskepping, uitbreiding van eienaarskap en die lewering van meer insluitende ekonomiese groei. Sy het groei van 0,5-persent in die eerste kwartaal van hierdie jaar genoem, terwyl daar […]
# The Health Department says the recall of Enalapril ten-milligram tablets supplied by Arya Pharma does not affect the same product packaged at five-milligram, which is currently being supplied to public sector health facilities to treat high blood pressure and heart failure. Spokesperson Foster Mohale says the affected tablets were only approved as temporary alternative […]
# Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, sê die mag om belasting op toegevoegde waarde te verhoog, is goeie fiskale bestuur. Die Konstitusionele Hof het uitspraak voorbehou in ʼn regstryd oor wie die mag het om die BTW-koers vas te stel. Die DA het die hof genader om die Wes-Kaapse Hooggeregshof se uitspraak te bevestig […]
# Deputy minister in the Presidency for Women, Youth and Persons with Disabilities, Mmapaseka Letsike, has called for the social and solidarity economy to become a key vehicle for creating jobs, expanding ownership and delivering more inclusive economic growth. She cited economic growth of 0.5-percent in the first quarter of this year, while in the […]
# Eskom sê hy het die Koeberg-kernaanleg se Eenheid Een veilig en volgens prosedure van lyn gehaal nadat ʼn turbine vroeg gisteroggend uitgeskakel het. Monitering van die aanleg het bevestig dat bedryfstoestande tydens die voorval bestendig gebly het. Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê kernveiligheid was nooit in gedrang nie en daar was geen gevaar vir werknemers, […]
# President Cyril Ramaphosa het goedkeuring gegee vir die vrystelling van die Nkabinde-paneel se verslag oor Gauteng-Suid se direkteur van Openbare Vervolging, Andrew Chauke, se bevoegdheid vir sy amp. Die paneel kon geen geloofwaardige bewyse vind dat Chauke onwettig opgetree het wat die vervolging van die voormalige KwaZulu-Natalse Valke-hoof, Johan Booysen, en die Cato Manor-eenheid […]
# Minister of Finance Enoch Godongwana says the power to raise the value-added tax rate is good fiscal management. The Constitutional Court reserved judgment in a legal battle over who holds the power to set the VAT rate. The DA approached the court to confirm the Western Cape High Court ruling, which declared the unilateral […]
# Die MK-party het twee van sy prominente parlementslede, Khanyisile Litchfield-Tshabalala en Pumlani Kubukeli, geskors omdat hulle die party in oneer gebring het. Die party sê die besluit volg na ʼn reeds dade en gedrag deur die twee wat nadelig is vir sy reputasie, integriteit en algemene belange. Hy sê hy het reeds begin met […]
# Die ANC se nasionale uitvoerende komitee-lid, Nkosazana Dlamini-Zuma, hou by haar verklaring dat geld gebruik is om stemme in die party te beïnvloed. Sy het ʼn kennisgewing van voorneme ingedien om die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, se lastersaak teen haar te beveg. Dit hou verband met opmerkings wat sy op die African Renaissance-podsending […]