# Die ANC gaan diep besin terwyl hy sy verkiesingsprestasie en die bekommernisse van sy ondersteuners ontleed. Die party se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, het in die nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, gesê hulle besef openbare vertroue moet herstel word, veral in dienslewering en stadsbestuur. Bhengu sê die ANC sal fokus op gebiede waar sy steun […]
# Die Verkiesingskommissie ondersoek ‘n voorval van inmenging by ‘n stempunt in Douglas in die Noord-Kaap, waar stembriewe na bewering opgeskeur is voor die telproses kon begin. Die OVK se adjunk- uitvoerende hoof van Verkiesingsbedrywighede, Masego Sheburi, sê lede van ‘n politieke party het die perseel bestorm en beheer daarvan geneem. Minstens een-duisend-300 stemme is […]
# Die KwaZulu-Natalse Hooggeregshof in Durban het oudpresident Jacob Zuma se dogter se aansoek verwerp om aanklagte teen haar te laat vaar in verband met die onluste van Julie 2021. Duduzile Zuma-Sambudla word beskuldig van die aanhitsing van terrorisme en openbare geweld op sosiale media nadat haar pa begin het om sy tronkstraf uit te […]
# Build One South Africa leader Mmusi Maimane has described the party’s debut participation in local government elections as a strategic reflection and important starting point for future growth. Speaking in Midrand, Maimane says BOSA secured representation across all contested metropolitan areas and several district municipalities. He says the party will use the results to […]
# Die Afrika Mayibuye-beweging, gestig deur Floyd Shivambu, het na vore getree as die amptelike opposisie in die Groter Giyani- en die Collins Chabane-plaaslike munisipaliteit in Limpopo. Die party se veldtog het sterk gefokus op plaaslike diensleweringsprobleme, insluitend watertekorte en infrastruktuur. Agt-en-vyftig-persent van die stemdistrikte is reeds getel en die party het 18-persent van die […]
# Suid-Afrika se Internasionale Handelsadministrasiekommissie het voorlopige teenstortingsregte ingestel op sekere boute en skroewe wat uit China en Maleisië ingevoer word. Die kommissie sê sy voorlopige ondersoek het bevind dat die produkte teen stortings-pryse verkoop is, wat wesenlike skade aan vervaardigers in die Suider-Afrikaanse Doeane-unie berokken. Die maatreëls sal vir ses maande van krag bly. […]
# The ANC is undertaking a deep reflection as it analyses its election performance and the concerns raised by its traditional supporters. Speaking at the Electoral Commission’s results operations centre, spokesperson Mahlengi Bhengu says the party recognises the need to rebuild public confidence, particularly around service delivery and urban management. She says the ANC will […]
# Die leier van die Vryheidsfront Plus, Corné Mulder, sê die party is gereed om deel te neem aan doelgerigte koalisiegesprekke ná die plaaslikeregeringsverkiesing. Hy het gepraat in die verkiesingskommissie se nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng. Hy sê die party is oop om met ander politieke groeperings saam te werk om bestendigheid, goeie staatsbestuur en […]
# The KwaZulu-Natal High Court in Durban has dismissed former president Jacob Zuma’s daughter’s application to have the charges against her in connection with the July 2021 unrest dropped. Duduzile Zuma-Sambudla is accused of inciting terrorism and public violence through social media posts following her father’s imprisonment. The case has been postponed to 17 May […]