# President Cyril Ramaphosa says the Basic Education Employment Initiative is bringing hope and incomes to places where opportunities are often out of reach. About 200-thousand young people, who are participants in the fifth phase of the initiative, have started working in schools today. In his weekly newsletter, Ramaphosa says graduates are prioritised for work in […]
# ʼn Professor in Analitiese Chemie aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Priscilla Baker, is die 2025-wenner van die L’Oréal-UNESCO-wetenskapsprys vir vroue in Afrika en Arabiese state. Die universiteit sê Baker verskuif grense met haar navorsing in draagbare elektrochemiese sensors terwyl sy groter insluiting in STEM-velde bevorder. Baker sê deur haar reis aktief te deel, […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, het gister tydens ʼn kinderoptog na die Konstitusionele Hof memorandums van kinderbeskermingsorganisasies ontvang. Die land vier tans Kinderbeskermingsbewusmakingsmaand met die tema: Werk saam om geweld teen kinders te beëindig. Kubayi het in haar toespraak ʼn moniteringsprogram van 90 dae bekendgestel om geslagsgeweld en vrouemoord te […]
# Cosatu sê die Arbeidsmigrasiebeleid en die Wysigingswetsontwerp op Werknemersdienste bied ʼn langverwagte reaksie op die vlaag ongedokumenteerde migrante-arbeiders wat die afgelope dekade ingevloei het. Die kabinet het die wetsontwerp verlede week vir voorlegging aan die Parlement saam met die witskrif oor die Nasionale Arbeidsmigrasiebeleid vir instelling goedgekeur. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê dit baan die […]
# Universiteite Suid-Afrika het die Nasionale Tesourie vir twee miljard rand gevra om die Universiteit van Kaapstad, die Universiteit van die Witwatersrand, die Universiteit van KwaZulu-Natal en die Universiteit Stellenbosch te help. Die VSA het sy navorsingstoelaes aan die instellings opgeskort. Wits alleen het 18 projekte van 230-miljoen-rand wat onder die President se Noodplan vir […]
# Die DA sê die minister van Verdediging, Angie Motshekga, se voortslepende versuim om ʼn lank beloofde lekgotla van die Suid-Afrikaanse Verdedigingsbedryf te belê, wek kommer aangesien die land se verdedigingsbedryf vinnig verswak. Die bedryf se inkomste het van 19,5-miljard-rand in 2016 gedaal tot 12,5-miljard-rand in 2020. Chris Hattingh van die DA sê hierdie lekgotla, […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, sal vandag die geregtelike ondersoek na die dood van die Cradock-vier in die Gqeberha Hooggeregshof in die Oos-Kaap bywoon. Die anti-apartheidsaktiviste, Fort Calata, Matthew Goniwe, Sicelo Mhlauli en Sparrow Mkonto is in 1985 deur die veiligheidspolisie ontvoer en vermoor terwyl hulle Gqeberha verlaat het. Die […]
# University of the Western Cape Analytical Chemistry professor, Priscilla Baker, is the 2025 L’Oréal-UNESCO For Women in Science Laureate for Africa and the Arab States. The university says Baker is breaking barriers with her pioneering research in wearable electrochemical sensors while advocating for greater inclusivity in STEM fields. Baker says that by actively sharing […]
# Minister of Justice and Constitutional Development, Mmamoloko Kubayi, accepted memorandums from child protection organisations during a Children’s March to the Constitutional Court on Sunday. This as the country is observing Child Protection Awareness Month, under the theme, Working Together to End Violence Against Children. In her address, Kubayi outlined a 90-day monitoring programme being […]