# Die EFF het ingestem tot die stigting van ‘n parlementêre ad hoc-komitee wat aanspreeklikheid en toesig eis. Mathibe Mohlala van die EFF het aan die gesamentlike portefeuljekomitee op die Polisie en Justisie gesê die party steun die ondersoek na die KwaZulu-Natalse polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, se bewerings van politieke inmenging in misdaadvoorkomingspogings. Sy waarsku egter […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid sê alle aangewese werkgewers moet vanaf volgende maand tot Augustus 2030 hul diensbillikheidsplanne voorberei en instel. Dit volg ná die afsluiting van nasionale slypskole wat daarop gemik was om werkgewers te lei oor hoe om aan die gewysigde Wet op Diensbillikheid te voldoen. Klein ondernemings met minder as […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, het die Renoster Renaissance-veldtog in die Kruger-wildtuin bekendgestel en dit ‘n bepalende oomblik in Suid-Afrika se G20-presidentskap beskryf. Die projek wil die wildtuin se witrenosterbevolking binne ‘n dekade van twee-duisend na 12-duisend laat toeneem, deur gevorderde spoorsnywerk, onthoring en die opleiding van jong veldwagters. […]
# Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, Dion George, sê die regering doen stappe om nuwe teelfasiliteite vir leeus in aanhouding te verbied, wat belangrik is vir die beskerming van wildlewe. ‘n Verbodkennisgewing sal binnekort gepubliseer word as deel van breër pogings om skadelike teelpraktyke uit te faseer en dierewelstand te beskerm. Die […]
# The Public Investment Corporation has suspended its head of Unlisted Investments, Thabiso Moshikara, following bribery allegations. News24 reports that Moshikara is accused of demanding a three-million-rand bribe linked to the PIC’s Unlisted Investment portfolio. The PIC, which manages over two-trillion-rand in assets on behalf of government workers, says it is investigating the matter internally, […]
# Statistieke Suid-Afrika sê kleinhandelverkope het in Mei met 4,2-persent gestyg vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar. Die toename is hoofsaaklik gedryf deur sterk prestasie van kleinhandelaars in klere-, skoeisel- en leergoedere, wat 12,5-persent groei aangeteken het en algemene handelaars wat ‘n 3,6-persent styging getoon het. Raquel Floris van Statistieke SA sê hardeware- en ander […]
# The EFF has agreed to the formation of an Ad Hoc Parliamentary Committee, demanding accountability and oversight. Addressing a Joint Police and Justice Portfolio Committee meeting the EFF’s Mathibe Mohlala said the party supports probing KwaZulu-Natal Police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi’s allegations of political interference in crime prevention efforts. She however warned against past Ad […]
# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het op ‘n jaargrondslag effens gestyg in Mei met 0,2-persent. Ystererts was die sterkste presteerder met ‘n toename van 7,5-persent. Die produksie van steenkool en mangaan het egter gedaal. Mineraalverkope teen huidige pryse het met 19-persent jaar-op-jaar gestyg, hoofsaaklik gedryf deur ‘n skerp styging in goudverkope. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke […]
# The Department of Employment and Labour says all designated employers must prepare and implement employment equity plans from next month to August 2030. This follows the conclusion of national workshops aimed at guiding employers on how to comply with the amended Employment Equity Act. Small businesses with less than 50 workers don’t have to […]