# Die Vakbond-federasie Cosatu het die Hooggeregshof in Pretoria se besluit verwelkom om die Raad van Gesondheidsfinansierders te keer om afgewaterde mediesefonds-alternatiewe aan die Nasionale Gesondheidsversekering te bied. Die hof het beslis sulke opsies voldoen nie aan die voorgeskrewe minimum voordele ingevolge Suid-Afrikaanse wetgewing nie. Zanele Sabela van Cosatu sê hierdie alternatiewe fondse sal die […]
# The Congress of South African Trade Unions has welcomed the High Court in Pretoria’s decision to block the Board of Healthcare Funders from offering watered-down medical aid alternatives to the National Health Insurance. The court ruled such options fail to meet prescribed minimum benefits under South African law. COSATU’s Zanele Sabela says these alternatives would […]
# Dit word voorsien dat die onderhoud by die Lesotho Hoogland-waterprojektonnel later vandeesmaand voltooi sal word, na onbeplande vertragings. Dit sou aanvanklik teen 31 Maart afgehandel wees, maar is vertraag weens tegniese uitdagings en ongunstige weerstoestande. Die Trans-Caledon-tonnelowerheid het die werk aan die Suid-Afrikaanse gedeelte voltooi, terwyl die Lesotho Hooglandontwikkelingsagentskap werksaamhede aan die Lesotho kant […]
# Gauteng Speaker, Morakane Mosupyoe het die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, gelukgewens met haar historiese verkiesing as President van die Afrika-groep by die 150ste Interparlementêre Unie Vergadering in Oesbekistan. Mosupyoe het Didiza se oorwinning as ‘n trotse oomblik vir Suid-Afrika beskryf, veral met die G20-beraad wat binnekort in Suid-Afgrika aangebied sal word. […]
# Die ANC se sekretaris-generaal, Fikile Mbalula, sê die party sal Suid-Afrika se nasionale belange bo verkiesingsgewin stel, terwyl hy die huidige politieke landskap stuur. Mbalula sê eenheid in die regering van nasionale eenheid bly die sleutel, ondanks beleidsverskille. Hy het ook bevestig president Cyril Ramaphosa sal besin oor die vraag of sekere ministers in […]
# Die ANC vra vir fiskale dissipline in die bestuur van die begroting en die beskerming van maatskaplike sekerheidsprogramme soos gestremdheids- en kinderondersteuningstoelaes. Die party beklemtoon die belangrikheid van die balans tussen ekonomiese groei en die bestuur van staatskuld, terwyl maatskaplike sekerheidsmatreëls wat kwesbare burgers ondersteun, beskerm word. Sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê […]
# Build One South Africa-leier, Mmusi Maimane, vra sterk leierskap om die begrotingskrisis aan te pak, en dring aan die fokus moet op oplossings rondom die politieke chaos wees. Maimane sê die land se fiskale probleme gaan nie net oor die voorgestelde BTW-verhoging nie, maar spruit uit ‘n regering wat nie daartoe in staat is […]
# Build One South Africa leader Mmusi Maimane calls for strong leadership to tackle the budget crisis, urging a focus on solutions over political chaos. Maimane said the country’s fiscal problems are not just about the proposed VAT increase but stem from a government in paralysis, unable to address key economic issues. He has presented […]
# Verskeie polisie-afdelings is aangemoedig om data-gedrewe praktyke te aanvaar as ‘n maatskaplik-ekonomiese benadering om misdaad te beveg. President Cyril Ramaphosa het op die polisieberaad in Kemptonpark, Gauteng, beklemtoon die gebruik van data om die verband tussen misdaad te identifiseer, vereis moderne tegnologie in wetstoepassing, beter samewerking tussen afdelings, en sterker etiek binne die polisiediens. […]