# Die Vereniging van Staatsamptenare het kommer uitgespreek oor die Ouditeur-Generaal se bevindinge oor die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding se jaarlikse prestasieverslag vir 2024/2025. Die Ouditeur-Generaal, Tsakani Maluleke, het wesenlike wanvoorstellings in sleutelgebiede geïdentifiseer, insluitend beplanning, beleid en strategie, vaardigheidsontwikkeling, en Tegniese en Beroepsonderwys en -opleiding. Claude Naicker van die vakbond sê dit […]
# Die polisie het die afgelope week 15-duisend-350 vermeende misdadigers in hegtenis geneem as deel van landwye Shanela-operasies. Onder die arrestasies is 176 moordverdagtes en 155 vir poging tot moord. Die Oos-Kaap het die hoogste aantal moordarrestasies gesien, met 60, gevolg deur KwaZulu-Natal, met 43. Polisiewoordvoerder, Amanda van Wyk, sê verbode goedere ter waarde van […]
# Die drukgroep SECTION27, wat die Teddy Bear-stigting verteenwoordig, het die Hooggeregshof in Pretoria genader met ‘n aansoek vir ‘n bevel teen verskeie departemente om die Nasionale Kinderbeskermingsregister op datum te hou en te implementeer. Die aansoek spruit uit ‘n saak in 2022 waarin ‘n leerder by ‘n skool in Noordwes deur ‘n opsigter verkrag […]
# Die stigter en hoofontwerper van die gewilde luukse Xhosa-breiwerkhandelsmerk MaXhosa Africa, Laduma Ngxokolo, het oor die naweek sy Lente/Somer 2026-versameling by die Paryse Modeweek aangebied. Die versameling van 30 helderkleurige uitrustings is getiteld Izipho Zabadala, wat “Geskenke vir die Voorouers” beteken. Die voormalige Amerikaanse presidentsvrou, Michelle Obama en sangeres Beyoncé is van die bekende […]
# Nominations are now open for the 2025 Legends Awards, with the deadline being next Wednesday. The awards honour South Africa’s greatest living legends whose work, creativity, and impact continue to shape the nation’s story. There are ten categories, including lifetime achievement, people’s choice, sports, music, literature and storytelling and humanitarian and social impact. This […]
# Die Departement van Vervoer het bevestig dat hulle verlede maand ‘n vlugpermit aan ‘n Russiese vlugoperateur, Abakan Air, uitgereik het. Die Amerikaanse Departement van Finansies se Kantoor vir Buitelandse Batebeheer het Abakan Air in Junie 2024 vir sanksies aangewys, met verwysing na die maatskappy se rol in die vervoer van Russiese militêre toerusting. Die […]
# The Public Servants Association has expressed concern at the Auditor-General’s findings on the Department of Higher Education and Training’s 2024/2025 annual performance report. Auditor-General, Tsakani Maluleke, identified material misstatements in key areas including planning, policy and strategy, skills development, and Technical and Vocational Education and Training. PSA’s Claude Naicker says it is alarming that […]
# Police arrested 15-thousand-350 suspected criminals as part of nationwide Shanela operations in the past week. Among the arrests are 176 murder suspects and 155 for attempted murder. The Eastern Cape saw the highest number of murder arrests, at 60, followed by KwaZulu-Natal, at 43. Police spokesperson, Amanda van Wyk, says nationally, contraband goods to […]
# Die People’s Movement for Change sê in die aanloop tot die plaaslikeregeringsverkiesing sal hulle gemeenskapsgevestigde kandidate benoem. Die party het in Februarie 2024 aan sy eerste munisipale verkiesing in Theewaterskloof, Wes-Kaap, deelgeneem en laaste uit ses partye geëindig met twee persent van die stemme. Die party se woordvoerder, Grant Harmse, sê hul veldtog vir […]