# Die polisiekommissaris van KwaZulu-Natal, Nhlanhla Mkhwanazi, het voor die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria getuig dat die minister van Polisie, Senzo Mchunu, ten volle betrokke is by kriminele sindikate. President Cyril Ramaphosa het Mchunu in Julie op onmiddelike verlof geplaas oor bewerings dat hy met sindikate saamwerk en by hoë profiel-ondersoeke inmeng. Mkhwanazi het […]
# Terwyl Suid-Afrika nasionale herwinningsweek vier, het Polyco aangekondig dat sy “packa-ching” programme 37-miljoen-rand aan gemeenskappe uitbetaal het en verhoed het dat 31-mijoen kilogram afval op stortingsterreine beland. Die plastiekherwinningsorganisasie se inisiatief gebruik 47 mobiele terugkoopsentrums om herwinningsinfrastruktuur en kontantlose belonings na onderbediende areas te bring, vir werkverskaffing en ekonomiese geleenthede. Chantal Philander van Polyco […]
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge bevorder hierdie week sy Bloudruk vir Groei as ‘n alternatief om die beleggingsdroogte in Suid-Afrika om te keer. Die instituut se veldtogbestuurder, Makone Maja, sê hulle sal die skadelike gevolge van beleide soos Breed-gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging, gelyke indiensnemingskwotas, en onsekerheid oor eiendomsregte op Suid-Afrika se ekonomie, ondersoek. Sy voer […]
# Die Metaalwerkersvakbond NUMSA het ‘n nuwe vyfjaar-loonooreenkoms met South32 Hillside Aluminium verwelkom. Die ooreenkoms maak voorsiening vir jaarlikse verhogings tot 2030, van 5,5- tot ses-persent afhangende van die onderskeie poskategorieë. Dit is meer as die huidige inflasiekoers van 3,3-persent. Werkers sal ook jaarlikse erosievoordele vir mediese fondse en ‘n eenmalige ondertekeningsbonus van 20-duisend-rand ontvang. […]
# US Trade Representative Jamieson Greer and minister of Trade, Industry and Competition, Parks Tau, are reportedly expected to meet in New York today. The talks aim to lower the 30-percent tariff that America imposed on South African exports. The country’s trade-negotiation team has submitted a revised proposal in an effort to reach a lower […]
# Adjunkpresident Paul Mashatile lewer vandag die hoofrede by Openbare Werke en Infrastruktuur se MinLUR-sitting by die Eastcape-opleidingsentrum in Gqeberha. Mashatile sal praat oor die rol van infrastruktuur in die bevordering van die ekonomie en werkskepping. Die forum bring nasionale en provinsiale leiers bymekaar om vordering te hersien, beleide te belyn, en dienslewering te versterk. […]
# Judges Matter’s Mbekezeli Benjamin says the MK Party’s legal challenges over Madlanga Commission of Inquiry’s legality is unwarranted. The commission began investigating allegations made by KwaZulu-Natal Police commissioner Nhlanhla Mkhwanazi yesterday. The allegations include political interference and criminal syndicates infiltrating law enforcement and the judiciary. Speaking to SABC News, he stressed that allegations must […]
# Five SANDF soldiers and two undocumented Zimbabweans will appear in the Musina Magistrate’s Court today for allegedly conspiring to steal a consignment of illicit cigarettes near the Limpopo River. Shots were reportedly fired, forcing smugglers to abandon 24 boxes. Six boxes were later recovered from a temporary military camp. Police spokesperson Hlulani Mashaba says […]
# National Police spokesperson Athlenda Mathe says three seized firearms, an AK-47 and two pistols, tied to cases involving businessman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala, and alleged associate Katiso ‘KT’ Molefe, are forensically linked to 18 violent crimes. Mathe said the weapons are linked to cases involving attacks on DJs Sumbody, Vinto, and Vettis. She confirmed that […]