# Die VF Plus verwelkom die EFF-leier Julius Malema se vonnis van vyf jaar regstreekse gevangenisstraf en sê die uitspraak versterk die oppergesag van die reg en bevestig niemand is bo die Grondwet verhewe nie. Die woordvoerder, Heloïse Denner, sê die vonnisoplegging bly onderhewig aan appèl, wat beteken Malema kan voortgaan om te dien as […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis welcomed the sentencing in the Julius Malema firearm case, saying it reinforces the rule of law and sends a clear message that no one is above the Constitution. He says gun violence remains a serious problem in SA, and that illegal firearm offences must be met with firm consequences. He […]
# The FF Plus welcomes EFF leader Julius Malema’s sentence of five-years direct imprisonment, saying the ruling reinforces the rule of law and confirms no-one is above the Constitution. Spokesperson Heloïse Denner says the sentencing remains subject to appeal, meaning he can continue to serve as a Member of Parliament until the process is finalised. […]
# Die Landdroshof in KuGompu City in die Oos-Kaap het die EFF-leier, Julius Malema, vyf jaar regstreekse gevangenisstraf opgelê en hom ongeskik verklaar om ‘n vuurwapen te besit. Hy is skuldig bevind aan verskeie aanklagte, insluitend die afvuur van ‘n vuurwapen in ‘n openbare plek sonder behoorlike rede tydens ‘n saamtrek in Mdantsane in 2018. […]
# The East London Magistrates’ Court in KuGompo City in the Eastern Cape has sentenced EFF leader Julius Malema to five years’ direct imprisonment and declared him unfit to possess a firearm. He was convicted on multiple charges, including the discharge of a firearm in a public place without sufficient cause, linked to a 2018 […]
# SAPD Misdaadintelligensie-hoof Dumisani Khumalo is die week vereer tydens die bekendstelling van Suid-Afrika se nuwe Nasionale Sentrum vir Intelligensie-samewerking. Die minister in die presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het ‘n gedenkmunt aan Khumalo oorhandig ter erkenning vir sy rol in die blootlegging van beweerde misdaadnetwerke. Khumalo, wat voor die Madlanga-kommissie getuig het, is nou van die […]
# Die leier van die EFF, Julius Malema, is vyf-jaar tronkstraf opgelê. Hy is vroeër skuldig bevind aan verskeie oortredings, insluitend oortredings van die Wet op Vuurwapenbeheer.
# EFF leader Julius Malema was sentenced to five-years in prison. He was previously found guilty of several offences, including the contravention of the Firearms Control Act.
# Die landdros in die saak teen die EFF-leier Julius Malema in KuGompo City, Twanet Olivier, sê vonnisoplegging is die ingewikkeldste fase van die verrigtinge. Sy het sleutelfaktore uiteengesit, insluitend dat die beskuldigde ‘n eerste oortreder is. Olivier beklemtoon howe moet afskrikmiddels, rehabilitering en maatskaplike beskerming balanseer, en vonnisse moet geregtigheid en genade weerspieël terwyl […]