# ‘n Noorweegse maatskappy vir hernubare energie, Scatec ASA, sê hy is vasberade om die hernubare vermoë in Suid-Afrika uit te brei, ingevolge Suid-Afrika se energie-oorgang-beleid. Scatec ASA het status as voorkeurbieër vir 846 megawatt sonkrag vir die Kroonstadse fotovoltaïese groep. Dit is vir die sewende ronde van die program vir die Verkryging van Hernubare […]
# Deputy Finance minister, David Masondo, says the debt relief programme has provided Eskom with an enabling balance sheet to spend more money in improving the power utility’s capacity to supply electricity. The National Assembly passed the Eskom Debt Relief Amendment Bill on Tuesday. The bill is the latest piece of legislation that allows a […]
# Die SAKP sê die aanstelling van Buti Manamela as die nuwe minister van Hoër Onderwys en Opleiding is ʼn positiewe stap om probleme in die hoëronderwyssektor aan te spreek. Hy vervang Nobuhle Nkabane, wat afgedank is oor die SETA-raadaanstellings wat intussen laat vaar is. Die SAKP sê Manamela aanvaar verantwoordelikheid vir die portefeulje te […]
# Norwegian renewable energy company, Scatec ASA, says it is dedicated to growing its renewables capacity in South Africa, in alignment with the country’s energy transition agenda. The company has been awarded preferred bidder status for a total of 846 megawatts of solar for the Kroonstad photovoltaic cluster. This is for the seventh round of […]
# Die ANC-jeugliga verwelkom die aanstelling van die Nasionale Jeugontwikkelingsagentskap se nuwe raadslede. President Cyril Ramaphosa het Sunshine Minenhle Myende as raadsvoorsitter en Bonga Siphesihle Makhanya as ondervoorsitter aangestel. Die jeugliga se woordvoerder, Zama Khanyase, sê hulle is bemoedig deur die bekwame individue wat aangestel is by ʼn instelling wat teen jeugwerkloosheid, uitsluiting en marginalisering […]
# Die vakverbond Cosatu sê die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika se verhoogde reisgeld is tot nadeel van pendelaars wat reeds onder die hoë lewenskoste ly. Enkelkaartjies op die Metrorail-netwerk styg van 1 Augustus af met twee-rand-50-sent terwyl retoerkaartjies, afhangend van die afstand, met tussen vyf-rand-50-sent en ses-rand opgaan. Cosatu-woordvoerder Zanele Sabela sê dis ʼn groot verhoging:
# Die vakbondfederasie, Saftu, eis ʼn totale hersiening van die Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede se bestuur, en ʼn omkeer van die neiging na sentralisasie en politieke kaping. Dit volg ná die afdanking van die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Nobuhle Nkabane, weens haar omstrede aanstellings op SETA-rade. Saftu-woordvoerder, Asive Dyani, sê SETA’s moet terugkeer […]
# The South African Communist Party says the appointment of Buti Manamela as the new minister of Higher Education and Training is a positive move in addressing challenges that affect the higher education sector. He replaces Nobuhle Nkabane, who was fired over the now-abandoned Sector Education and Training Authority board selection process. The SACP says […]
# Die DA eis dat Eskom se raad en bestuurders aan die Parlement rekenskap gee vir die betaling van een-miljard-rand aan die Franse kernkragmaatskappy, Framatome, op grond van ‘n hofbevel. Die hof het bevind Eskom het opdrag gegee dat die vervanging van drie stoomopwekkers by die Koeberg-kernkragsentrale in Kaapstad opgeskort word. Kevin Mileham van die […]