# Build One South Africa has welcomed the National Assembly’s passing of the Division of Revenue Bill and the Special Appropriation Bill. The Division of Revenue Bill sets out how government funds are shared across national, provincial and local government. The Special Appropriation Bill provides an additional 13.5-billion-rand for the 2025/26 financial year to address […]
# Die Verkiesingskommissie sê hy loop gerieflik voor met tegniese voorbereidings vir die plaaslike regeringsverkiesing. Net meer as 3,1-miljard-rand is toegeken vir die 2026/27-boekjaar en die kommissie verwag om 4,7-miljard-rand te bestee, wat ʼn tekort van 1,6-miljard-rand laat. Dit sal gedeeltelik gedek word deur 1,1-miljard-rand wat van die vorige jaar oorgedra kan word, hangende goedkeuring […]
# Die vakverbond Saftu is gekant teen die konsep-Wysigingswetsontwerp op Onwettige Uitsetting en die Onregmatige Besetting van Grond. Dit beoog om die wet van 1998 te wysig, wat ten doel gehad het om lukrake uitsettings te keer en onregte van die verlede reg te stel waar mense sonder behoorlike prosesse van grond verwyder is. Saftu […]
# The Electoral Commission says it is comfortably ahead of schedule with the technical preparations for the local government elections. It has been allocated just over 3.1-billion-rand for the 2026/27 financial year, and expects to spend 4.7-billion-rand, which leaves a 1.6-billion-rand deficit. This will be partly offset by a 1.1-billion-rand rollover from the previous year, […]
# Die EFF sê die minister van Landbou, John Steenhuisen, kon nie daarin slaag om ‘n samehangende, deursigtige en geloofwaardige verslag aan die Parlement te lewer oor die omvang van die bek-en-klouseer-uitbreking nie. Aangemelde uitbrekings het skerp gestyg van 932 gevalle in Maart tot een-duisend-502 verlede week. Die Wes-Kaap het die afgelope maand geen nuwe […]
# Die Forum for South Africa doen ʼn beroep op president Cyril Ramaphosa om die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, te skors. Hy het gister in die Pretoriase Landdroshof verskyn op aanklagte wat verband hou met ʼn onregmatige tender van 360-miljoen-rand aan Medicare24, wat aan Vusimuzi ‘Cat’ Matlala behoort. FOSA se leier, Tebogo Mashilompane, sê Masemola se […]
# Volgens Statistiek Suid-Afrika se jongste armoede-verslag leef sowat 23-miljoen Suid-Afrikaners, of 37,9-persent van die bevolking, tans onder die laagste vlak van die broodlyn. Dis ʼn aansienlike daling teenoor die 46,7-persent in 2015. Armoedevlakke het tussen 2015 en 2023 in alle ouderdomskategorieë gedaal, met die grootste dalings in Limpopo, die Oos-Kaap en Mpumalanga. In Gauteng […]
# The South African Federation of Trade Unions has expressed strong opposition to the draft Prevention of Illegal Eviction from and Unlawful Occupation of Land Amendment Bill. The bill seeks to amend the Prevention of Illegal Eviction from and Unlawful Occupation of Land Act of 1998. It was enacted to prevent arbitrary evictions and address historical injustices […]
# Die adjunkminister van Wetenskap, Tegnologie en Innovasie, Nomalungelo Gina, sê die departement se jaarlikse prestasie vir 2026/2027 moet gesien word teen die agtergrond van ʼn aantal strategiese uitdagings. Dit sluit in ʼn onseker geopolitieke en ekonomiese omgewing, ʼn beperkte nasionale fiskale omgewing, ʼn daling in besteding aan navorsing en ontwikkeling, en Amerika se onttrekking […]