# Die Raad van Gesondheidsorgbefondsers sê gesondheidsorgstelsels reg oor Suider-Afrika is onder ongekende druk. Hy sê dit word veroorsaak deur kleiner begrotings, ernstige personeeltekorte en die toenemende las van siektes. Volgens die Spesiale Ondersoekeenheid gaan sowat 15-persent van gesondheidsorg se besteding verlore deur bedrog, vermorsing en misbruik wat die sektor byna 30-miljard-rand kos. ʼn Woordvoerder […]
# Education activist, Hendrick Makaneta, has welcomed the clearing of the backlog of pit toilets identified in the Department of Basic Education’s 2018 Sanitation Appropriate for Education initiative. Three-thousand-372 schools identified in the 2018 audit have now been provided with safe and appropriate sanitation facilities. More than three million learners have benefited from safer sanitation facilities. Makaneta […]
# Die Padvragvereniging sê hy is nie oortuig dat die Wysigingswet op die Administratiewe Beregting van Padverkeersmisdrywe padgebruikers se huidige gedrag sal verander nie. Fase twee van dié wet is Woensdag ingestel. Die doel van die wet is onder meer om gehalte, veiligheid en dissipline te bevorder, die beregting van verkeersoortredings en die instelling van […]
# The Board of Healthcare Funders says healthcare systems across Southern Africa are under unprecedented pressure, primarily driven by dwindling budgets, severe understaffing and the rising burden of diseases. According to the Special Investigating Unit, an estimated 15-percent of healthcare spending is compromised by fraud, waste and abuse, costing the sector close to 30-billion-rand. Board […]
# Die MK-party doen ʼn beroep op die regering om onmiddellik gevangenes wat buitelanders is te repatrieer. Hy sê die land bestee jaarliks sowat 4,2-miljard-rand om hulle in die tronk te hou. Daar was verlede maand 27-duisend-880 buitelanders in Suid-Afrikaanse tronke. Dit sluit in 13-duisend-266 gevonnisde oortreders en 14-duisend-614 verhoorafwagtendes. Die MK-party sê byna die […]
# Die minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het gemeenskappe gevra om skoolinfrastruktuur te beskerm en sê elke klaskamer, sanitasiegerief en skool wat bewaar word, is ‘n belegging in die gemeenskap se toekoms. Al drie-duisend-372 skole wat in die 2018 “Sanitasie Geskik vir Onderwys”-inisiatief geïdentifiseer is, het nou veilige en toepaslike sanitasiegeriewe. Gwarube sê die […]
# The Road Freight Association says it is not convinced that the Administrative Adjudication of Road Traffic Offences Amendment Act will change the current behaviour of road users. The implementation of phase two of AARTO commenced last Wednesday. The purpose of the Act includes promoting quality, safety and discipline, facilitating the adjudication of road traffic […]
# Die DA het president Cyril Ramaphosa se besluit gekritiseer om die voormalige minister van Staatsveiligheid, Ayanda Dlodlo, as Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Frankryk aan te stel. Die party beskuldig die president dat hy die belange van ANC-kaders bo dié van die land en sy buitelandse beleid stel. Die 63-jarige Dlodlo vervang wyle Nathi […]
# The MK Party is calling on government to immediately begin repatriating foreign national prisoners, saying the country is spending about 4.2-billion-rand annually to keep them in correctional facilities. As of last month, South Africa’s prisons held 27-thousand-880 foreign nationals, including 13-thousand-266 sentenced inmates and 14-thousand-614 awaiting trial detainees. The MK Party says awaiting trial […]