# Young entrepreneurs have urged G20 leaders to accelerate climate action. Over 600 delegates from all G20 countries recently participated in the G20 Young Entrepreneurs’ Alliance Summit in Gauteng. The summit emphasised tangible outcomes, including the launch of accelerator programmes, policy recommendations, investment opportunities, and a youth economic charter. The Global Young Entrepreneurs Alliance says entrepreneurship […]
# The DA has written to the Commissioner of the Public Service Commission, professor Somadoda Fikeni, calling for Higher Education and Training minister Buti Manamela’s appointment of three new Sector Education and Training Authority administrators be overturned. The appointment of Oupa Nkoane as Construction Seta administrator, Lehlogonolo Masoga as Services Seta administrator and Zukile Mvalo as Local Government […]
# Die DA verwelkom die Konstruksie-ontwikkelingsraad se besluit om sedert Junie 2024 40 kontrakteurs op die swartlys te plaas. Sedert 2002 is slegs een maatskappy op die swartlys geplaas. Hierdie kontrakteurs mag nie op tenders bie of werk vir die Departement van Openbare Werke of sy instellings doen nie. Bonginkosi Madikizela van die DA sê […]
# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê die party se laer stemsyfer is grootliks weens die feit dat sy ondersteuners nie gaan stem het nie, en nie omdat hulle vir ander partye gaan gestem het nie. Die ANC het in verlede jaar se verkiesing sy meerderheid verloor en 40,2-persent steun ontvang, wat 17 […]
# National Director of Public Prosecution, advocate Shamila Batohi, has raised concerns about the safety of prosecutors, saying at least 34-million-rand a year is spent on protecting state advocates. This includes 24-hour close protection with someone stationed at their homes during high-profile cases. Five prosecutors have been shot and killed over the past five years […]
# Die Nasionale Polisiekommissaris, Fannie Masemola, getuig na verwagting vandag voor die Madlanga-ondersoekkommissie in Pretoria. KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, was verlede week die kommissie se eerste getuie. Hy het onder meer uitgebrei oor ʼn georganiseerde misdaadsindikaat se beweerde insypeling by wetstoepassingsagentskappe en beweer dit was met behulp van belangrike figure in die sakewêreld, die Parlement […]
# The DA has welcomed the Construction Industry Development Board’s decision to blacklist 40 contractors since June 2024. This compares to only one company blacklisted since 2002. The blacklisted contractors are now prohibited from bidding for tenders or being awarded work by the Department of Public Works and Infrastructure and its entities. The DA’s Bonginkosi […]
# Die parlementêre gekose komitee oor Ekonomiese Ontwikkeling en Handel vra die regering om dringend ʼn nasionale krisisberaad oor werksverliese te hou. Coca-Cola Beverages South Africa is die jongste maatskappy wat afleggings aangekondig het en beplan om 680 mense af te lê en aanlegte in Bloemfontein in die Vrystaat en Oos-Londen in die Oos-Kaap te […]
# Solidariteit sê hy het ʼn voorgestelde handelsraamwerk tussen Suid-Afrika en Amerika bekendgemaak. Die vakbond beskryf sy besoek aan Amerika as ʼn uitgebreide gemeenskaps-diplomatieke besoek. Connie Mulder van Solidariteit sê die raamwerk fokus veral op die beskerming van eiendomsregte en dat Amerikaanse maatskappye van swart ekonomiese bemagtiging uitgesluit word. Hy sê die raamwerk stel voor […]