# Die Departement van Vervoer versnel tans transformasie in die sektor. ’n Konsep van die hersiene Vervoersektorkodes is voltooi en sal binnekort vir openbare kommentaar beskikbaar wees wat kodes insluit vir ’n sektor-spesifieke Ondernemings- en Verskafferontwikkelingsfonds om klein, medium en mikro-ondernemings in swartbesit te bevorder. Die minister van Vervoer, Barbara Creecy sê SANRAL, PRASA en […]
# Die MK-party het ‘n mosie van sensuur ingedien teen die minister van Finansies, Enoch Godongwana, en beskuldig hom van wanbestuur met die nasionale begroting. Die party voer aan die ongekende vertraging om die begroting deurgevoer te kry het sleuteldienste ontwrig en kwesbare gemeenskappe geraak, met vertragings in salarisse, toelaes en befondsing vir nie-regerings-organisasies. MK […]
# AfriForum’s documentary Is Trump right about South Africa? has surpassed 30-million views after Elon Musk shared it on X, calling South Africa’s racial laws a shameful disgrace. The documentary criticises government’s discriminatory policies and discussions on racial laws, farm murders, and land expropriation. AfriForum’s Ernst van Zyl says this gives renewed hope that the […]
# Cell C kan dalk binnekort op die Johannesburgse Aandelebeurs noteer. Die meerderheids-aandeelhouer, Blue Label Telecoms, het planne aangekondig om die selfoonoperateur te herstruktureer, met die doel om bedrywighede te verbeter en finansiële volhoubaarheid te verseker. Dit sluit in die omskakeling van skuld in ekwiteit en die oordrag van bates om die balansstaat te versterk. […]
# Die kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, Edward Kieswetter, het die behoefte aan samewerking beklemtoon om globale handelsuitdagings in die kiem te spoor, insluitend onwettige handel en dwelmsmokkelary. Hy het op die Wêrelddoeane-organisasie se Oos- en Suider-Afrika-bestuursraad-vergadering in Pretoria gepraat. Afgevaardigdes het die 2025 tot 2028 Streek-strategie aangeneem om handelsvergemakliking en streeksamewerking te verbeter. Kieswetter […]
# Die DA-leier, John Steenhuisen, het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se pogings geprys met die hersiene nasionale begroting, bekend as Begroting 3.0. Steenhuisen het op die Nampo Oesdag in die Vrystaat die aanbieding as wonderlik beskryf en vordering met die proses verwelkom. Hy het die samewerkende benadering beklemtoon om ‘n geloofwaardige begroting op […]
# AfriForum sê die regering moet voorkeur gee aan die instandhouding van bestaande wêrelderfenisgebiede voordat nuwe plekke voorgestel word. Dit volg ná ’n oproep van die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing vir voorstelle om meer gebiede op die lys te voeg. Marais de Vaal van AfriForum sê plekke soos Robbeneiland in die Wes-Kaap […]
# Die Vereniging van Staatsamptenare sê die kansellasie van onreëlmatige kontrakte ter waarde van een-miljard-rand by die Departement van Water en Sanitasie is ‘n stap in die regte rigting. Die vakbond verwelkom die Spesiale Ondersoekeenheid se pogings, wat reeds 569-miljoen-rand verhaal het, maar waarsku korrupsie verlam steeds dienslewering. Claude Naiker van die vakbond sê baie […]
# Die DA het die onttrekking van individue met ANC-bande uit SETA-rade verwelkom, insluitend die seun van die ANC-voorsitter Gwede Mantashe, Buyambo Mantashe. Karabo Khakhau van die DA sê dit is ’n oorwinning vir merietegebaseerde leierskap en openbare aanspreeklikheid. Sy doen ’n beroep op die minister van Hoër Onderwys, Nobuhle Nkabane, om toe te sien […]