# National Treasury has confirmed that Finance minister Enoch Godongwana will table the medium-term budget policy statement on November 12th. Traditionally tabled in October, the medium-term budget policy statement is an opportunity for the minister to make revisions to the national budget and allocate additional money where needed. Treasury says due to the lateness of the […]
# Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het aan die Madlanga-kommissie gesê die ontbinding van die taakspan vir politieke moorde was onwettig en skielik. Masemola sê die minister van Polisie, Senzo Mchunu het nie vooraf kommer oor die eenheid uitgespreek nie en het nie sleutelbelanghebbendes, insluitende die Nasionale Vervolgingsgesag, geraadpleeg nie. Hy sê hy was met […]
# Die nasionale polisiekommissaris Fannie Masemola sê hy en die adjunk- nasionale polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, het vasgesit oor ‘n plan om die taakspan vir politieke moorde onmiddellik te ontbind. Masemola het gister tydens die Madlanga-kommissie in Pretoria getuig Sibiya het ‘n voorstel vir die skielike ontbinding voorgelê, maar hy het dit verwerp. Hy […]
# Die geskorste nasionale adjunk-polisiekommissaris vir Misdaadopsporing, Shadrack Sibiya, is gedurende getuienis by die Madlanga-kommissie van ondersoek in Pretoria, met die tenderpreneur Vusimuzi “Cat” Matlala verbind. Die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, het die kommissie meegedeel dat ‘n besorgde persoon beweer het Sibiya het noue bande met Matlala wat aangekla is van pogings tot moord. Masemola […]
# Die DA het aan die lig gebring die Suid-Afrikaanse Polisiediens het slegs een operasionele helikopter om die hele Oos-Kaap te bedien. Daar is vier helikopters toegeken, maar een is sedert 2019 gehok en wag steeds op herstelwerk, en nog twee is ook buite werking. Die DA-lid, Yusuf Cassim, waarsku dit is ‘n ernstige belemmering […]
# Die FNB Huisprysindeks het in Augustus tot 4,5-persent op ‘n jaargrondslag gestyg, die vinnigste groei in meer as drie jaar en die vierde agtereenvolgende maand van reële huisprysstygings, aangepas vir inflasie. ‘n Eiendomsekonoom by FNB, Siphamandla Mkhwanazi, sê die Wes-Kaap loop steeds voor, maar Gauteng en KwaZulu-Natal toon hernude momentum. Hy beklemtoon hoewel die […]
# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap waarsku geen vergoeding word vereis vir sy dienste nie. Die woordvoerder, Andile Tshona, sê enigiemand wat betaling eis vir hulp met maatskaplike toelaagaansoeke tree bedrieglik op en moet onmiddellik by wetstoepassing aangegee word. Hy doen ‘n beroep op begunstigdes en die publiek om waaksaam te wees en om bedrieërs op […]
# National police commissioner Fannie Masemola has told the Madlanga commission that the disbandment of the political killings task team was both unlawful and abrupt. Masemola said Police minister Senzo Mchunu never raised concerns about the unit beforehand and did not consult key stakeholders, including the national prosecuting authority. He added he was on leave […]
# National police commissioner Fannie Masemola says he clashed with Crime Detection deputy national police commissioner, Shadrack Sibiya, over a plan to immediately disband the political killings task team. Masemola testified yesterday at the Madlanga commission in Pretoria that Sibiya presented a proposal for the abrupt shutdown, but he rejected it. He said he advocated […]