# Die UDM sê hy is woedend en hartgebroke oor onlangse berigte van seksuele misbruik, teistering en wangedrag waarby onderwysers regoor die land betrokke is. Die waarnemende sekretaris-generaal, Zandile Phiri, sê daar het verlede maand sake in Gauteng, die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat voorgekom wat ‘n diep en sistemiese krisis in die onderwystelsel aandui. Sy […]
# Correctional Services National Commissioner Makgothi Thobakgale says more than 55-thousand inmates are on parole. Addressing the National Summit on the Review of the Parole System in Pretoria, Thobakgale says the system faces pressure due to the shortage of officers to monitor them effectively. Thobakgale told SABC News that capacity challenges threaten compliance and public […]
# Die Mededingingstribunaal het nuwe getuienis aangehoor in die saak teen SA Airlink se beweerde buitensporige en roofpryse. ‘n Kenner oor die ekonomie, Jason Aproskie, het getuig die lugdiens het die metode van uitermatige vervangingswaarde ingespan om hoër batewaardes aan te meld, wat sy mededingers se koste vir toetrede tot die mark verhoog het. Dit […]
# Parliament’s Select Committee on Economic Development and Trade chairperson, Sonja Boshoff has called for a National Crisis Summit to tackle South Africa’s growing wave of job losses. Boshoff says the summit should unite government, business, and labour to find urgent solutions, including relief on electricity and freight costs, stronger localisation, and trade remedies. She […]
# Die nasionale kommissaris van polisie, Fannie Masemola, het die werk van die taakspan oor politieke moorde in KwaZulu-Natal voor die Madlanga-kommissie in Pretoria verdedig. Masemola sê die eenheid het in weerwil van kritiek baasbreine in verskeie hoëprofielsake vasgetrek. Hy sê die span het deurslaggewende bewysstukke gevind in die ondersoek na die moord op die […]
# Die Polisiediens waarsku die publiek oor ‘n uitvissing-bedrogspul waarin sy naam en kenteken gebruik word. ‘n Woordvoerder, Amanda van Wyk, sê die bedrieërs stuur vals briewe of WhatsApp-boodskappe of maak intimiderende oproepe waarin hulle vals sake en polisiestasies noem om geld of persoonlike inligting te kry. Van Wyk beklemtoon dat die polisie nooit geld […]
# Die Hooggeregshof in Mpumalanga sal vandag argumente aanhoor oor die oorlede voormalige adjunkpresident David Mabuza se pensioenfonds van 44-miljoen-rand. Dit volg nadat Mabuza se dogter, Tamara Silinda die hof genader het om die verdeling van haar pa se pensioenfonds deur Alexander Forbes te keer. Silinda beweer dat haar ma Mabuza se tradisionele vrou was. […]
# African Bank sê die eerste maatskaplike verbande vir drie- en vyf-jaar tydperke is suksesvol vereffen teen altesaam 700-miljoen-rand, met meer as een-miljard-rand in aanbiedings wat op die dag ontvang is. ‘n hoof-volhoubaarheidsbeampte, Edna Sathekga-Montse, sê African Bank het ontwikkel tot ‘n uiteenlopende kleinhandel- en sakebank. Sy sê hierdie raamwerk waarmee geld ingesamel word vir […]
# Die Hooggeregshof in Pretoria het ‘n verbeurdverklaringsbevel aan die Nasionale Vervolgingsgesag toegstaan van 4,4-miljoen rand wat in 24 bankrekeninge van onwetende individue gehou word by twee bankinstellings. Woordvoerder van die NVG, Lumka Mahanjana, sê ‘n groep Chinese burgers het niksvermoedende individue 200-rand betaal om hulle persoonlike besonderhede, insluitende foto’s, aan hulle te gee. Sy […]