# Noodsaaklike minerale behoort die kern te vorm van ʼn nuwe handelsooreenkoms tussen Suid-Afrika en Amerika. Dis die mening van die Vryheidsfront Plus se leier, Corné Mulder, C5 Capital se stigter en uitvoerende hoof, Andre Pienaar, en C5 Capital se hoof van regeringsbetrekkinge, Chris Opperman. Hulle sê die fokuspunt van hierdie minerale-ooreenkoms kan ʼn veilige […]
# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens vra samewerking in die stryd om die bedreiging van substandaard- en vervalste mediese produkte in die land hok te slaan. Suid-Afrika het Afrika se eerste Nasionale Aksieplan bekendgestel om die dodelike handel in substandaard- en vervalste medisyne te beveg. Dié toenemende bedreiging eis volgens kenners jaarliks duisende lewens wêreldwyd. Speurder Nomthandeki […]
# Die vakbondfederasie Cosatu sê hy is steeds vol vertroue dat die regering ‘n positiewe handelsooreenkoms met Amerika sal bereik wat tot voordeel van albei partye is. Suid-Afrika probeer om president Donald Trump se administrasie te oortuig om die tarief van 30-persent te verlaag wat in Augustus op sy uitvoere na Amerika ingestel is. Cosatu […]
# Franse owerhede het met ‘n ondersoek begin na die dood van Suid-Afrika se ambassadeur in Frankryk, Nathi Mthethwa. Hy is gister dood aangetref buite die Hyatt Hotel nadat hy Maandag as vermis aangemeld is. Parys se aanklaer, Laure Beccuau, sê Mthethwa se kamervenster op die 22ste vloer is oopgedwing met ʼn skêr wat op […]
# At the heart of a new trade deal between South Africa and the US should be a pact on critical minerals. This is according to Freedom Front Plus leader, Corné Mulder, C5 Capital founder and CEO, Andre Pienaar, and C5 Capital head of government relations, Chris Opperman. They are advocating that the focal point […]
# The South African Police Service is calling for collaboration in combating the threat of substandard and falsified medical products in the country. South Africa has launched Africa’s first National Action Plan to combat the deadly trade in substandard and falsified medicines, a growing threat that experts warn kills thousands worldwide each year. Police detective […]
# The Congress of South African Trade Unions says it remains confident that government will secure a positive and mutually beneficial trade agreement with the US. South Africa is trying to persuade president Donald Trump’s administration to lower the 30-percent tariff imposed in August on its exports to the US. Cosatu’s spokesperson, Matthew Parks, says […]
# French authorities have launched an investigation into the death of South Africa’s ambassador to France, Nathi Mthethwa. He was found dead outside the Hyatt Hotel on Tuesday, after being reported missing on Monday. Paris prosecutor Laure Beccuau says Mthethwa’s room window on the 22nd floor had been forced open with scissors that were left […]
# Die Wêreldgesondheidsorganisasie verwelkom die instelling van Suid-Afrika se vyfjaar Nasionale Aksieplan om die ernstige bedreiging wat substandaard en vals mediese produkte inhou, te beveg. Die inisiatief posisioneer die land as ‘n leier op die Afrika-vasteland in die stryd teen vervalste en swakgehalte medikasie. Hiiti Sillo van die WGO sê minstens een uit elke tien […]