# President Cyril Ramaphosa will tonight at eight address the nation from the Union Buildings in Pretoria. This follows the judgment of the Constitutional Court in the case brought by the EFF, challenging the National Assembly’s decision with respect to Section 89 proceedings against the President. The SABC will broadcast the speech, while PresidencyZA will […]
# Een persoon is in Kenilworth in Kaapstad dood nadat ‘n boom tydens gure weer in die Wes-Kaap op ‘n motor geval het. Nog ‘n motoris in Parow is in ‘n soortgelyke voorval beseer. Stortreën en stormsterk wind teister steeds die provinsie en veroorsaak wydverspreide oorstromings, grondstortings, kragonderbrekings en padsluitings. Ramprisikobestuur se woordvoerder, Sonica Lategan, […]
Die bevelvoerder van die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-eenheid vir die Wes-Rand, Francois Steyn, het aan die Madlanga-kommissie onthul die dwelmkrisis in Gauteng word steeds deur vraag en aanbod gedryf. Die kommissie ondersoek hoe gekonfiskeerde dwelms hanteer en na bewering gesteel is terwyl dit onder die sorg van wetstoepassing was. Hy sê ten spyte daarvan […]
# Alle openbare en spesiale skole in die Wes-Kaap sal môre gesluit wees aangesien gure weer die streek steeds teister. Meer as 227 skole het teen vanmiddag reeds aansoek gedoen om te sluit en verskeie skole het stormverwante skade aangemeld. Die LUR vir Onderwys, David Maynier, sê die situasie sal noukeurig gemonitor word, met skole […]
# One person has died in Kenilworth in Cape Town after a tree fell on a car during severe weather in the Western Cape. Another motorist was injured in Parow in a similar incident. Torrential rain and gale-force wind continue to batter the province, causing widespread flooding, landslides, power outages and road closures. Disaster Risk […]
# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig aan die mense en regering van Botswana ná die dood van oudpresident Festus Mogae in die ouderdom van 86. Mogae is verlede week in die hospitaal dood. Hy word onthou as ‘n vooraanstaande staatsman en patriot, toegewy daaraan om Botswana te dien. Die woordvoerder van die Presidensie, […]
# All public and special schools in the Western Cape will be closed tomorrow as severe weather continues to impact the region. More than 227 schools had already applied for closure by the afternoon, while several schools have reported storm-related damage. Education MEC David Maynier says the situation will be monitored closely, with schools expected […]
# Die Kaapstadse Internasionale Lughawe sê ongunstige weersomstandighede in Kaapstad en George ontwrig vlugbedrywighede. Die lughawens bly oop en operasioneel ondanks die gure weer in dele van die Wes-Kaap. Lughawe-owerhede hou die verwikkelinge noukeurig dop, terwyl vlugte, waar nodig, na ander lughawens herlei word. Passasiers is gewaarsku dat vlugte vertraag, herlei of gekanselleer kan word.
# Afrika se Reis-indaba 2026 het in Durban begin met die tema “Onbeperkte Afrika: Groei van Afrika se Toerisme-ekonomie”. Die vierdaagse toerisme‑ en handelsplatform, gelei deur die adjunkminister van Toerisme, Makhotso Sotyu, het afgeskop met BONDay, met die fokus op sake, vernuwing en digitale hervorming in toerisme. Toerismeleiers van reg oor Afrika wil vennootskappe versterk […]