# Trade, Industry and Competition minister Parks Tau says the automotive sector remains a cornerstone of South Africa’s economy. Speaking at the South African Auto Week, he noted the industry contributed 5.2-percent to GDP and 22.6-percent of the manufacturing output in 2024 with exports topping 268.8-billion-rand to 155 markets. The minister says despite global headwinds, […]
# Die DA sê om baba-redders as misdadigers te verklaar sal tot die onnodige dood van honderde babas lei. Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling wil die Kinderwet aanpas om die veilige weggee van babas soos kinderverlating te hanteer. Die party voer aan die stap is roekeloos en ongrondwetlik. Die DA-lid, Alexandra Abrahams, waarsku sonder ‘n […]
# Die woordvoerder van die Activists and Citizens Forum, Dennis Bloem, verwelkom die inhegtenisneming van die voormalige adjunkminister van Korrektiewe Dienste, Thabang Makwetla, op aanklagte van korrupsie en bedrog. Dit hou verband met ‘n beweerde sekuriteitsopgradering by sy huis in 2025 deur BOSASA, ter waarde van ongeveer 350-duisend-rand. Makwetla is gister in die Landdroshof in […]
# President Cyril Ramaphosa het die Israelse regering gevra vir die vrylating van Suid-Afrikaners en ander burgers wat ontvoer is toe Israelse owerhede die Global Sumud-flottielje onderskep het. Die president se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die flottielje bestaan uit humanitêre vaartuie wat hulp aan Gaza wil lewer. Hy sê Suid-Afrikaners wat aan boord van die […]
# Die South African Spaza Shops Association Young Traders sê hy is ernstig bekommerd oor die aanhoudende marginalisering van jong entrepreneurs in die township– en informele besigheidsektor. Die president van die vereniging, Kgothatso Ramautswa, doen ‘n beroep op die regering om staatsgeboue beskikbaar te stel vir verhuring aan jong handelaars as ‘n manier om ekonomiese […]
# The Activists and Citizens Forum spokesperson Dennis Bloem has welcomed the arrest of former deputy minister of Correctional Services, Thabang Makwetla, on charges of corruption and fraud. It relates to an alleged security upgrade at his home carried out by BOSASA in 2025 valued at approximately 350-thousand-rand. Makwetla was released on 10-thousand-rand bail by the […]
# The DA says criminalising baby savers will lead to the needless deaths of hundreds of babies. The Department of Social Development wants to change the Children’s Act so that safe baby drop-offs are treated as child abandonment. The party argues the move is reckless and unconstitutional. The DA’s Alexandra Abrahams warns that without safe […]
# President Cyril Ramaphosa has called on the government of Israel to release South Africans and other nationals abducted as part of Israeli authorities’ interception of the Global Sumud Flotilla. The president’s spokesperson, Vincent Magwenya says the flotilla comprises humanitarian vessels seeking to deliver aid to Gaza. He says South Africans who were on board […]
# Die DA het kritiek uitgespreek teenoor die Departement van Indiensneming en Arbeid nadat dit bevestig is dat die kommissaris van die Werkloosheidversekeringsfonds, Teboho Maruping, 1,4-miljoen-rand ontvang het nadat hy meer as ‘n jaar gelede geskors is. Hy is in September verlede jaar geskors vir sy vermeende betrokkenheid by ‘n vyf-miljard-rand kontrak tussen Thuja Holdings […]