# Die minister van Indiensneming en Arbeid, Nomakhosazana Meth, sê die jongste kwartaallikse arbeidsmagpeiling se uitslag skets ʼn kommerwekkende prentjie van die Suid-Afrikaanse arbeidsmark. Die land se werkloosheidsyfer het in die eerste kwartaal vanjaar met 1,3-persentasiepunte tot 32,7-persent gestyg nadat 301-duisend mense hul werk verloor het. Die ministerie se woordvoerder, Thobeka Magcai, sê hulle is […]
# Die hoofekonoom van Aluma Capital, Frederick Mitchell, sê hernude politieke onsekerheid rondom president Cyril Ramaphosa en die regering van nasionale eenheid kan lei tot swakker beleggersvertroue en vertraagde hervormings. Die Konstitusionele Hof het die pad gebaan vir die stigting van ‘n parlementêre ampsklagkomitee om Ramaphosa se gedrag in die Phala Phala-saga te ondersoek. Mitchell […]
# The DA says the affairs of the Department of Social Development are collapsing under minister Sisisi Tolashe. This as some South African Social Security Agency grant beneficiaries, who have already been successfully biometrically verified, have still not received their grants this month. The DA’s Nazley Sharif says beneficiaries have reported unanswered phones, inaccessible support channels, and […]
# Die vakverbond Cosatu sê die Parlement se ampsklagkomitee wat aangestel word om die Artikel 89-verslag oor president Cyril Ramaphosa te beoordeel, is ongrondwetlik. Die komitee sal 31 lede hê, waarvan die ANC nege kry en die DA vyf. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die Parlement se besluit oor die verteenwoordiging van partye is ongrondwetlik. Hy […]
# Aluma Capital chief economist, Frederick Mitchell, says renewed political uncertainty around president Cyril Ramaphosa and the government of national unity could see weaker investor confidence and delayed reforms. The Constitutional Court has cleared the path for a parliamentary impeachment committee to be established into Ramaphosa’s conduct in the Phala Phala saga. Mitchell says to […]
# Die MK-party het kommer uitgespreek oor die samestelling van die ampsklagkomitee se 31 lede. Die Konstitusionele Hof het die Parlement opdrag gegee om die komitee saam te stel sodat president Cyril Ramaphosa kan antwoorde verskaf oor die prima facie-bewyse oor buitelandse valuta wat in 2020 op sy plaas, Phala Phala, gesteel is. Die ANC […]
# The Forum for South Africa has expressed concern regarding the recent approach taken by Public Protector, Kholeka Gcaleka, in the wake of the Constitutional Court’s judgment on the Phala Phala scandal. She issued a sharp warning to critics attacking the Chapter 9 institution, saying individuals who do so could be fined up to 40-thousand-rand […]
# Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, sê sy het nie net die beginsel van proporsionele verteenwoordiging in ag geneem by die saamstel van die ampsklagkomitee vir president Cyril Ramaphosa nie, maar ook die noodsaaklikheid van inklusiwiteit. Die komitee sal saamgestel word uit 31 lede van die 16 politieke partye wat in die […]
# Minister of Employment and Labour, Nomakhosazana Meth, says the latest Quarterly Labour Force Survey results paint a sobering picture of the state of the labour market in South Africa. The unemployment rate in the country has increased by 1.3 percentage points to 32.7-percent in the first quarter of this year, as 301-thousand people lost […]