# Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het sy Ouerskapbeleid-maatstafverslag bekendgestel, wat die kritieke rol van gesinslede in die handhawing van die gesinseenheid te midde van uitdagings beklemtoon. Oktober is Maatskaplike Ontwikkelingsmaand in Suid-Afrika, met vanjaar se tema: “Bou gesinne deur ‘n volhoubare lewensbestaan.” Die departement se waarnemende woordvoerder, Sandy Godlwana, sê gesinne is die hoeksteen […]
# Die UDM sê die ineenstorting van die Suid-Afrikaanse Poskantoor is nie die gevolg van onderbefondsing nie, maar van diepgewortelde wanbestuur en ‘n gebrek aan strategiese rigting. Die ouditeur-generaal Tsakani Maluleke het verdoemende bevindinge teen SAPO gemaak en vir die sesde jaar ‘n vrywarings-ouditmening vir die 2024/2025-boekjaar verkry. UDM se adjunkpresident, Nqabayomzi Kwankwa, sê die […]
# The South African Federation of Trade Unions has expressed concern at the leaked Growth and Inclusion Strategy. The strategy drafted by the ministers of Finance and Trade, Industry and Competition sets an ambitious plan to turbocharge economic growth to 3.5-percent and revive job creation. Saftu’s spokesperson, Newton Masuku, says government policies have destroyed jobs, deepened […]
# The Soil of Africa Civic Movement will lead a shutdown of all Department of Home Affairs offices across Tshwane today. This is in response to the department’s ongoing failure to unblock the identity documents of thousands of South African citizens. The High Court in Pretoria found that the department’s practice of blocking IDs without […]
# Die adjunkminister van finansies, David Masondo, het die skorsing van Kabelo Rikhotso, hoofbeleggingsbeampte van die Openbare Beleggingskorporasie, as ‘n versigtige, fidusiêre besluit beskryf. Rikhotso, wat hom na verwagting teen bewerings van onbehoorlike gedrag deur ‘n fluitjieblaser sal verdedig, is verlede week voorlopig geskors. Die OBK-raad het beklemtoon die skorsing daarop gemik is om ‘n […]
# Die leier van Build One South Africa, Mmusi Maimane, sê daar is ‘n dringende behoefte aan verandering, aangesien die land nie die beste gedien word deur soveel verskillende partye te hê nie. BOSA het kragte saamgesnoer met die GOOD-party en RISE Mzansi om een politieke party, Unite for Change, te vorm wat aan die […]
# The Department of Social Development has launched the Parenting Policy Benchmarking Report, highlighting the critical role of family members in sustaining the family unit through challenges. October is Social Development Month in South Africa, with this year’s theme being, Building families through sustainable livelihoods. The department’s acting spokesperson, Sandy Godlwana, says families are the […]
# The United Democratic Movement says the collapse of the South African Post Office is not the result of underfunding, but of deep-seated mismanagement and lack of strategic direction. Auditor-General Tsakani Maluleke has made damning findings against SAPO, obtaining yet another disclaimer of audit opinion for the sixth year during the 2024/2025 financial year. UDM’s deputy […]
# Die Departement van Indiensneming en Arbeid het bewerings verwerp dat hy versuim het om betalings vir Onderwysassistente en Algemene Onderwysassistente ingevolge die Basiese Onderwyswerkinisiatief Fase Vyf te verwerk. Die departement dra meer as vier-miljard-rand in befondsing by tot die Presidensiële Jeugwerkinisiatief, wat dié program ondersteun. Minister Nomakhosazana Meth sê betalings vir September kon nie […]