# Transport minister Barbara Creecy expressed condolences to the families of 16 people killed in a bus crash on the N1 near Touwsrivier in the Western Cape. The department’s spokesperson, Collen Msibi, says the bus was carrying 78 passengers to Idutywa in the Eastern Cape when it overturned early today. Twenty people were injured. Msibi […]
# The Madlanga commission has adjourned businessman Tumelo Nku’s testimony indefinitely due to serious security concerns. The decision follows his supplementary statement after intense questioning over the 2021 Aeroton drug bust in Gauteng. The commission’s spokesperson, Jeremy Michaels, says the safety risks are significant and the inquiry is proceeding with extreme caution. He says the […]
# Die DA-leier, Geordin Hill-Lewis, sê hulle sal nie langer swyg wanneer die ANC versuim om ander partye te raadpleeg of toegewings te maak in die regering van nasionale eenheid nie. Hy het in Sandton, Johannesburg, aan partylede gesê die ANC moet die magsdelings-ooreenkoms respekteer. Hill-Lewis beskuldig die ANC dat hy sleutel-ekonomiese beleid sonder voldoende […]
# Die Suid-Afrikaanse boubedryf-reus, Group Five, het amptelik uit sakeredding onttrek ná ‘n suksesvolle herstruktureringsproses van ses-jaar. Die sakereddingspraktisyns Dave Lake en Peter van den Steen het die formele beëindiging van verrigtinge bevestig nadat die herstelplan ten volle ingestel is. Die herstel het finansiële verwagtinge oortref, en die onderneming evalueer die vooruitsig om surpluswaarde aan […]
# DA leader Geordin Hill-Lewis says the party will no longer remain silent when the ANC fails to consult or compromise in the government of national unity. He addressed party members in Sandton, Johannesburg, and insisted the ANC must respect the power-sharing agreement. Hill-Lewis accused the ANC of pushing key economic policies without sufficient consultation, […]
# Rugby: Suid-Afrika se grootste streekslugdiens, Airlink, het ‘n Embraer E190-straler in groen getooi om sy rol as die amptelike binnelandse lugredery vir die toetsreeks tussen die Springbokke en die All Blacks te vier. Die vliegtuig is by Airlink se verfaanleg in Polokwane, Limpopo, oorgeverf en spog met die reeks se amptelike kenteken. Die uitvoerende […]
# Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala se regspan beskryf sy dagvaarding om Dinsdag voor die Madlanga-kommissie te getuig as ‘n netelige kwessie. Hul voer aan Matlala moet aan die dagvaarding voldoen, maar word nie meer deur ‘n bekragtigde pleitooreenkoms beskerm om homself nie te benadeel nie. Dit volg nadat die Pretoriase Handelsmisdaadhof sy vonnisooreenkoms van […]
# Die waarnemende kommissaris van die Grensbestuursowerheid, David Chilembe, sê meer as 35-duisend mense is deur die Beitbridge-grenspos in Limpopo gerepatrieer sedert die regering nuwe migrasiemaatreëls ingestel het. Hy sê die grenspos verwerk deportasies, vrywillige repatriasies en normale oorgrensreise. Die tussenministeriële komitee oor migrasie gaan repatriasiesentrums besoek om bedrywighede te evalueer en vorderingsverslae te ontvang. […]
# Die verbruikersgoedereprodusent Tiger Brands het 100-persent van die lemoene wat nodig is om sy Oros-koeldrankreeks te vervaardig, die tweede agtereenvolgende sitrusseisoen vanaf Suid-Afrikaanse produsente verkry. Die onderneming sê dit versterk plaaslike landbou, ondersteun boere met ‘n bestendige vraag en verminder die afhanklikheid van invoere. Tiger Brands gebruik jaarliks sowat 45-duisend ton lemoene om Oros-konsentraat […]