# Die Suid-Afrikaanse Polisiediens en die Departement van Hoër Onderwys het die Gemeenskapskampusveiligheidsforum by die Tshwane Universiteit van Tegnologie van stapel gestuur. Die plan het ten doel om toenemende kampusmisdaad, insluitend diefstal, aanranding en moord, te beveg. Simon Mphai van TUT het in ‘n onderhoud met SABC News gesê student-geleide veiligheidskomitees sowel as die polisie […]
# The ANC has outlined ten priority interventions to boost economic growth and create jobs. Speaking at the closing of the special national executive committee meeting in Boksburg, president Cyril Ramaphosa said the measures focus on expanding electricity infrastructure, reviving the chrome and manganese industries, driving local economic development, and scaling up public employment and […]
# Die DA-leier, John Steenhuisen, sê die party se droom vir Nelson Mandelabaai in die Oos-Kaap is om mense in die middelpunt van die regering te plaas deur bekwame en sorgsame leierskap. Hy het gepraat tydens die saamtrek vir die party se burgemeesterskandidaat in volgende jaar se plaaslike regeringsverkiesing, Retief Odendaal. Steenhuisen kritiseer die ANC-geleide […]
# Die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika se jaarlikse konferensie vind tands in Sandton, met die fokus op innovering en die toekoms van gesondheidsorg-voorsiening. Die geleentheid bring meer as 200 gesondheidspersoneel, beleidmakers, en bedryfsleiers bymekaar om universele gesondheidsorg, leierskap, en pasiënt-gesentreerde innovering te bespreek. Die uitvoerende hoof van HASA, Dumisani Bomela, het aan SABC News gesê die […]
# GOOD Party leader Patricia de Lille says Unite for Change represents more than a political merger. She describes it as a new inclusive direction ahead of the 2026 Local Government Elections. Bringing together the GOOD party, Build One South Africa and RISE Mzansi, De Lille says the move tackles opposition fragmentation. She urged citizens, […]
# Die Tafelberg-sweefspoormaatskappy vier hierdie maand sy 96ste verjaardag, wat beteken besoekers word reeds byna ‘n eeu lank na een van die nuwe sewe natuurwonders van die wêreld gelok. Meer as 32-miljoen mense het sedert 1929 die skilderagtige rit geniet. Die besturende direkteur, Wahida Parker, sê die mylpaal val saam met die “Local is Lekker”-spesiale […]
# The Electricity and Energy deputy minister, Samantha Graham-Maré, has urged owners of large public and private buildings to urgently register for energy performance certificates by 7 December. The certificates indicate a building’s energy efficiency and help reduce costs and greenhouse gas emissions. Since 2020, nearly eight-thousand buildings have been registered, with Gauteng leading and […]
# Die vakverbond COSATU gaan verskeie geleenthede regoor provinsies lei om die Internasionale Dag vir Menswaardige Werk môre te vier. Woordvoerder Zanele Sabela sê in sy 40-jarige bestaan, was die vakverbond aan die voorpunt van die bevordering, verdediging en beskerming van werkersregte en -belange met die doel om hulle werk- en lewensomstandighede te verbeter. Sy […]
# DA leader John Steenhuisen says the party’s vision for Nelson Mandela Bay in the Eastern Cape is to put people at the centre of governance through competent and caring leadership. He was speaking at the campaign rally of the party’s mayoral candidate in next year’s local government election, Retief Odendaal. Steenhuisen criticised the ANC-led […]