# The DA says president Cyril Ramaphosa has done the right thing by firing Social Development minister, Sisisi Tolashe, as her position in the Cabinet was untenable. She failed to declare two luxury Chinese SUVs, donated to the ANC Women’s League in late 2023. Tolashe is also accused of overseeing irregular appointments of her chief […]
# Die Nasionale Vervolgingsgesag sê hy vertrou die onteerde dokter Nandipha Magudumana sal uiteindelik verhoor word en antwoord op die aanklagte teen haar. Sy betwis die wettigheid van haar deportasie uit Tanzanië in die Konstitusionele Hof. Sy is in hegtenis geneem terwyl sy saam met die veroordeelde moordenaar en verkragter Thabo Bester in April 2023 […]
# The National Prosecuting Authority says it is hopeful that disgraced doctor Nandipha Magudumana will eventually face trial and respond to the charges against her. She is challenging at the Constitutional Court the legality of her deportation from Tanzania, where she was arrested while on the run with convicted murderer and rapist Thabo Bester in […]
# Die vakbond Solidariteit het ‘n nuwe padkaart bekendgestel wat teen 2030 ‘n rasvrye Suid-Afrika bepleit. Hulle stel voor rasgebaseerde wetgewing moet geleidelik uitgefaseer word en vervang word met beleide wat fokus op armoede, jeugwerkloosheid, vaardigheidsontwikkeling en ekonomiese groei. Connie Mulder van Solidariteit sê die huidige rassewette kon nie werkloosheid en ongelykheid aanspreek nie. Mulder […]
# ‘n Nuwe ondersese kabelprojek wat Europa met Afrika verbind, is van stapel gestuur na die ondertekening van ‘n memorandum van ooreenkoms deur verskeie maatskappye, insluitend die Orange Group en Sonatel. Die ‘Via Africa’ kabelprojek is daarop gemik om digitale konnektiwiteit tussen die vastelande te verbeter. Die kabelstelsel sal Europa met Suid-Afrika verbind langs Afrika […]
# President Cyril Ramaphosa sê die regering is bewus van kommer oor stadige beleggingslewering en hou vol vordering word gemaak deur middel van voortgesette hervormings. Tydens sy mondelinge antwoord op vrae in die Nasionale Vergadering het Ramaphosa gesê die regering se beleggingsveldtog bly op koers, met pogings gemik op die verbetering van vertroue, die ontsluiting […]
# Statistieke Suid-Afrika sê mynbouproduksie het in Maart met 2,5-persent gestyg, hoofsaaklik gedryf deur sterk groei in die platinumgroepmetale, goud en mangaanerts. Steenkool het ‘n afname aangeteken. Seisoensaangepaste produksie het egter met 5,1-persent gedaal in vergelyking met Februarie, ten spyte van ‘n effense kwartaallikse toename van 0,6-persent. Juan-Pierre Terblanche van Statistieke SA sê mineraalverkope het […]
# Kaapstad Toerisme het ‘n nuwe binnelandse veldtog van stapel gestuur wat daarop gemik is om Suid-Afrikaners aan te moedig om die stad te herontdek deur middel van storievertellings wat deur die skrywers gelei word. Die veldtog, wat vandeesmaand in vennootskap met Travelstart plaasvind, vertoon Kaapstad se geheime buurtervarings, buitelug-aantreklikhede en kulturele ruimtes, terwyl dit […]
# Trade union Solidarity has launched a new roadmap calling for a race-free South Africa by 2030. They propose phasing out race-based legislation and replacing it with policies focused on poverty, youth unemployment, skills development and economic growth. Solidarity’s Connie Mulder says current racial laws have failed to address unemployment and inequality. Mulder argues empowerment […]