# Die DA in die Wes-Kaap het die dodelike massaskietvoorval by die Mfuleni-taxistaanplek veroordeel, waarin vier mense dood en drie beseer is. Die gewapende aanvallers het volgens berigte taxi-eienaars geteiken. Thomas Walters van die DA sê openbare moorde soos hierdie vereis ‘n sterker polisieteenwoordigheid en ‘n gespesialiseerde taakmag om taxigeweld te bekamp en misdaadsindikate te […]
# Die Departement van Landbou verwag dat ‘n besending bek-en-klouseer-entstof ter waarde van 72-miljoen-rand teen die tweede week in Junie in die land sal wees. Die adjunk-direkteur-generaal vir Landbouproduksie, Biosekerheid en Natuurlike Hulpbronbestuur, Dipepeneneng Serage, het aan Moneyweb gesê die entstof word ingevoer van Botswana aangesien die binnelandse vervaardigingskapasiteit in Suid-Afrika beperk is. Die departement […]
# Die metaalwerkersvakbond NUMSA sê die Oos-Kaap staar ‘n groeiende arbeidskrisis in die gesig met die buitebandvervaardiger Goodyear South Africa wat sy aanleg in Uitenhage gaan sluit. Meer as 900 werkers sal na verwagting geraak word. Die vakbond waarsku dit sal werkloosheid in die provinsie, wat reeds op 42-persent staan, nog erger maak. Phakamile Hlubi-Majola […]
# The Ministry of Transport is set to meet with the Road Accident Fund board on Tuesday. This follows the precautionary suspension of CEO Collins Letsaolo. The Transport Department also plans to finalise the Road Accident Benefit Scheme Bill, to make it easier for victims to claim benefits without expensive legal fees. Ministry spokesperson Collen […]
# President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig aan die familie van die voormalige Zambiese president Edgar Lungu en die mense van Zambië na Lungu se afsterwe gister in Pretoria op 68-jarige ouderdom. Volgens die Patriotic Front het Lungu vir ‘n aantal weke mediese behandeling in Suid-Afrika ontvang vir ‘n onvermelde siekte. Lungu het Zambië […]
# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad in die Wes-Kaap het vandag se dodelike skietery by die Mfuleni-taxistaanplek waarin vier mense dood en drie beseer is, veroordeel. Die voorsitter van SANTACO, Mandla Hermanus, het die aanval as ‘n brutale en kriminele daad beskryf. Hy het alle operateurs versoek om kalm te bly en maksimum selfbeheersing uit te […]
# Die minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Sisisi Tolashe, sê dis uiters belangrik om haar departement onder die regering van nasionale eenheid te stabiliseer en armoede te bekamp. Tolashe het aan die media gesê haar onmiddellike fokus is op onder meer vinnige aanstellings in belangrike leiersposte, die uitbreiding van psigo-maatskaplike ondersteuning vir slagoffers van geslagsgeweld en […]
# Die politieke ontleder, Levy Ndou, sê Floyd Shivambu se plaasvervanger as sekretaris-generaal moet met die MK-partyleier Jacob Zuma saamwerk en partystrukture landwyd versterk. Shivambu, is na skaars ses maande in die SG-rol, as ‘n gewone lid in die Parlement ontplooi na sy besoek aan Shepherd Bushiri se kerk in Malawi. Ndou beklemtoon die MK-party […]
# The DA in the Western Cape has condemned the deadly mass shooting at Mfuleni taxi rank, where four people were killed and three injured. Armed gunmen reportedly targeted taxi owners. The DA’s Thomas Walters says public killings like this demand a stronger police presence and a specialised task force to tackle taxi violence and […]